LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+19

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Perrin O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Baie aangenaam. Baie lekker plek om in te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Overall exceptional. The most beautiful little cottage. We loved the little fireplace inside. Our host was quick to answer any questions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Prentjie-mooi, rustige huisie op die rand van die dorp. Ons het heerlik uitgerus by Mika Cottage tydens ons Paasnaweek-besoek aan Dullstroom. Die ligging is ideaal - naby aan die dorp, maar tog ver genoeg dat dit stil en rustig voel. Die kothuis is meer ruim as wat ons vanaf die foto's vermoed het, en is baie netjies ingerig. Die tuin is ook 'n groot hoogtepunt - besonders!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ware rus vir die siel. Weg van die stad se lawaai. Baie cosy en oulike cottage!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mackayla A
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Huis weg van huis. Baie lekker plekkie, sal enige dag weer teruggaan. Sal ook aanbeveel vir familie en vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie netjies, baie rustige atmosfeer. Baie netjies en het 'n lekker rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Mindblowing. Ongelooflik lekker. Sal beslis aanbeveel en self weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Rustig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Neliske V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was so lekker. Die huisie is so cozy, dis jou huis weg van die huis. Baie lekker gebly, die huisie is fantasties ingerig vir 'n lekker wegbreuk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwin B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Die plekkie is baie goed toegerus. Anel ook 'n baie hulpvaardige, vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

544 Spruit Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbaf6ac1273ab79fc3f61944a283bb01cce425915db5b0e48e19d0ec393d71872160c18c1de66841ac7233b04a6f6dd09715f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 544 Spruit Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.424456421227 30.104263993798

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang