Military House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Lisa R - Mei 2024
Algehele gradering
Fantastic!
Leandri W - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklik, netjies, sonder probleme.
Lianca C - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker bly plek.
Janice W - Jun 2022
Algehele gradering
Definitely recommend.
Leon S - Jun 2022
Algehele gradering
Goeie ligging en goeie waarde vir geld.
Mathilda V - Mei 2022
Algehele gradering
Ek was vroeër daar as inkloktyd en die gasheer en gasvrou het alles moontlik gedoen om my gouer te akkommodeer. Die plekkie is ruim, skoon, smaaklik en gerieflik ingerig. Ek het baie lekker gebly. Bring dalk net jou eie seep saam.
Sne M - Mei 2022
Algehele gradering
It was a home away from home.
Kobus J - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige plek.
Luvania N - Feb 2021
Algehele gradering
I had an amazing stay. Everything was so clean and perfect. Well decorated and so homely.
Marius S - Feb 2021
Algehele gradering
Skoon. Alles werk soos dit moet.
Noxolo N - Feb 2021
Algehele gradering
Safe, clean, and essential.
Chantal C - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was regtig baie lekker.
Tiaan V - Nov 2020
Algehele gradering
Ek het niks meer nodig gehad nie.
Thobeka P - Nov 2020
Algehele gradering
The room was spacious enough for my partner and I, and very clean too.
Emmarentia Y - Nov 2020
Algehele gradering
Oornag op pad na see.
Adriaan V - Okt 2020
Algehele gradering
Awseome,Awesome
Gideon S - Okt 2020
Algehele gradering
What a charming and neat place!
Louise M - Sep 2020
Algehele gradering
Hostess was very accommodating and quick to help with queries. Only one small gripe the hot water was luke warm - maybe a bigger geyser needed.
Military House se terugvoer
Thank you for your review Louise.
Unfortunately, as Eskom is so unreliable, we had to install a gas geyser. There is a flyer explaining that it is a gas geyser and that the water has to be run slowly, otherwise it won't be able to heat up properly.
Hugo W - Feb 2020
Algehele gradering
Baie baie lekker, net te kort.
Kanya J - Des 2019
Algehele gradering
I would definitely rebook a stay at 58 Military Way, it's nice and quiet place.
Philiswa Peggy N - Des 2019
Algehele gradering
I had a great experiance.
Fathima P - Nov 2019
Algehele gradering
Was very neat and the friendliness was tops.
Lungelo S - Nov 2019
Algehele gradering
The place is perfect.
Military House se terugvoer
Thank you, we appreciate the feedback.
Nannekie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netjies, asemrowend en goeie waarde vir geld.
Military House se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer u terugvoering
Elizabeth P - Okt 2019
Algehele gradering
Very clean, quiet and modern.
Military House se terugvoer
Thank you - we appreciate your feedback.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Military-weg 58, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal