Military House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Military-weg 58, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R590 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Military House is in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal geleë, 'n area wat bekend is vir staproetes, kunsgalerye en besienswaardighede, soos die Nasionale Botaniese Tuin van Kwazulu-Natal, African Bird of Prey Sanctuary en Wylie Park.
Verblyf is in 2 eenhede beskikbaar: The Copper Kettle en The Black Staircase. Die Copper Kettle Eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad. Ander geriewe sluit 'n kombuis-area, eetarea, lugversorging, WiFi en 'n TV met Netflix in. Die eenheid het ook 'n privaat ingang.
Die Black Staircase Loft-eenheid is 'n solderwoonstel op die boonste verdieping met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n dubbelbed, dubbelslaapbank en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Verder is daar lugversorging, 'n sitarea, eetarea, yskassie, WiFi, 'n TV met Netflix, 'n stoep, privaat ingang en 'n kronkelende swart trap.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek in.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Jare op LekkeSlaap 4
Ligging
- Military-weg 58, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Military House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pietermaritzburg KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Military-weg 58, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom