6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Dolphin Street, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Milkwood 317 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die seefront van Marina Martinique in Jeffreysbaai.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n aparte bad en stort en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon wat 'n uitsig oor die area bied. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die kompleks is naby restaurante en ongeveer 5 km vanaf die middedorp waar daar talle branderplankwinkels en ander geriewe is vir gaste om te besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Natthita Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 62
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Dolphin Street, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Dolphin Street, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang