LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+36

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nickie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Baie gerieflike blyplek vir 2 persone. Ons het lekker gebly. Baie gerieflike blyplek, binne loopafstand van die strand, restaurante, winkels en publieke vervoer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Heerlik en rustig. Het voldoen aan al die vereistes waarna ons gesoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erine R
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Waarde vir geld. Het lekker gebly vir die tydperk. Gasheer is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andelie
Milkwood Place
Thank you, Estelle - I appreciate your kind rating!

Roleen C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Goeie waarde vir geld, baie netjies. Heerlik gebly, alles wat jy nodig het is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andelie
Milkwood Place
Baie dankie, Roleen! Ek waardeer jou terugvoer opreg! Julle moet gerus weer 'n draai kom maak!

Amanda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Verblyf sal aan beveel word. Gas vrou vriendelik. Plekkie netjies, pragtig uiteen gesit. Verblyf my keuse vir aanbeveling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andelie
Milkwood Place
Dankie Amanda, ek waardeer die terugvoer opreg, ek hoop om julle weer te huisves in die toekoms!

Ansie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie lekker, mooi omgewing, baie sentraal en naby strand. Baie netjies, sentraal en alles wat ons nodig gehad het. Lieflike omgewing en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andelie
Milkwood Place
Baie dankie! Ek is so bly julle het julle tydjie geniet!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andelie
Milkwood Place
Thank you for your great review and rating, Ofentse. I really appreciate that. It was a pleasure hosting you, and I hope to see you again in the future.

Zena B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2026

Overnight stay gem. Was more than adequate for our needs. Perfect for an overnight stay with everything that we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Regina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

So lekker gebly, kan Milkwood aanbeveel. Baie netjies, gasvrou vriendelik en goeie diens in eenheid gekry. Baie sentraal, naby strand, eetplekke, mall en busdiens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andelie
Milkwood Place
Baie dankie vir die mooi review. Ek waardeer opreg!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R990
20 % AF
R990 R792
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R990
20 % AF
R990 R792
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R990
20 % AF
R990 R792
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Milkwood Place, 11th Avenue, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA623536b226ac5b7fae9576be4e1174769c26bd8a463662a4e9d389eb568ad228d2f9402fa36df38575aaf2ef08de64e76022?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R792 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 5 Milkwood Place 11th Avenue 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -33.728808821035 18.445934718201

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang