Somerstrand Akkommodasie by Millard Crescent Guest House | LekkeSlaap
+41

Millard Crescent Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millard-singel 29, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Millard Crescent Guest House bied gerieflike en veilige 3-ster-verblyf. Dit is in 'n rustige deel van Summerstrand, 'n gewilde deel van Port Elizabeth en naby die Blouvlagstrande geleë.

Daar is 13 luukse kamers en al die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en lugversorging. Ontbyt word in die ruim eetkamer voorgesit.

Daar is onderdak-braaigeriewe en 'n swembad vir die warm somersdae op die perseel. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar en dit is onderhewig aan beskikbaarheid.

Millard Crescent is naby al die groot besienswaardighede soos Port Elizabeth Lughawe, gewilde strande, die universiteit en 'n gholfbaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 65 resensies vir Millard Crescent Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Millard-singel 29, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Millard Crescent Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millard-singel 29, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABUvOkTA0apJrNOnlSH5ujsoS0ci6B6PxCGRrNukmdamZADAl6N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (vir 2 persone) 65 5 1 5 29 Millard Crescent Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.989687964244 25.648055076599
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za