+36
Selfsorg in Balgowan

Millgate Midlands Retreat

Durdle Door Suite
Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié suite het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, en sekere DStv-kanale is beskikbaar. Daar is ook 'n onderdakstoep en braaigeriewe. Die suite is langs die hoofhuis in die skadu van 'n groot boom en het 'n uitsig oor die tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Elektries
Braai
Vuurmaakhout
Gratis
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Tuin
Kombuis & eetkamer
Braai
Vuurmaakhout
Gratis
Yskas
Ketel
Mikrogolfoond
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Elektries
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Inkloktyd is tussen 13:00 en 17:00.
Enige inklok buite hierdie ure moet vooraf gereël word, veral na 17:00.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgkothuis 1
Vanaf
Vanaf R 1 360
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer, en daar is 'n dubbelslaapbank in die woonkamer. Verwarmer, waaier, stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei, linne 'n moderne kombuis, braaigeriewe, en sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n onderdakstoep en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Gratis
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Tuin
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Etenstafel
Sitplek vir 2
Vuurmaakhout
Gratis
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Sekuriteitsalarm
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Waaier
Verwarmer
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Slim
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Inkloktyd is tussen 13:00 en 17:00.
Enige inklok buite hierdie ure moet vooraf gereël word, veral na 17:00.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lulworth Cove Suite
Vanaf
Vanaf R 1 360
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié suite is naby die hoofhuis so dit is op die ouer deel van die perseel. Die veranda het braaigeriewe en kry heelwat skaduwee. Die meeste van die vloere is met matte bedek. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware. Sekere DStv-kanale is beskikbaar, asook elektriese verwarmers en 'n waaier. Die suite het 'n uitsig oor die hoofhuis se tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Elektries
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Gratis
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Tuin
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Vuurmaakhout
Gratis
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Stoof
Induksieplaat
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Waaier
Verwarmer
Elektries
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Inkloktyd is tussen 13:00 en 17:00.
Enige inklok buite hierdie ure moet vooraf gereël word, veral na 17:00.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kimmeridge Suite
Vanaf
Vanaf R 1 360
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié suite het heelwat matte en daar is 2 enkelbeddens in die slaapkamer en 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Toegerus met elektriese verwarmers, waaiers, 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, linne, braaigeriewe, en sekere DStv-kanale is beskikbaar. Die badkamer is tussen die slaapkamer en die sitkamer so dit bied privaatheid aan die gaste wat in die slaapkamer en die woonkamer slaap. Daar is 'n storthokkie en 'n bad in die badkamer. Die suite het sy eie ingang, stoep en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Braai
Vuurmaakhout
Gratis
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Tuin
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Braai
Vuurmaakhout
Gratis
Yskas
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Elektries
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Sekuriteitsalarm
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Waaier
Verwarmer
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Inkloktyd is tussen 13:00 en 17:00.
Enige inklok buite hierdie ure moet vooraf gereël word, veral na 17:00.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

R103 Balgowan, Balgowan, 3725, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExZDljODQ0LTA1ZDEtNDU0ZS04NjM1LTRlOGRkNDllNjRmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 62 5 1 4 R103 Balgowan Balgowan 3725 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-17:00 11:00 -29.413212857635 30.082159638405

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang