+20

Millys Restaurant and Chalets

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Pieter-bart D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lovely furnished rooms. Very comfortable with all mod cons.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Geniet die lekker kuier by Millys. Eerste oorslaap waar Moerkoffie aangebied word, wat 'n aangename verrassing. Skoon, netjies toegeruste oorslaapplek met lekker winkeltjies - sal nie ooit weer verbyry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Aangenaam verras. Was heerlik. Skoon, gerieflik, vriendelike diens. Mooi atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk K
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2026

Gerieflik met 'n wonderlike uitsig. Baie ruim en gemaklik. Uitsig oor die dam vanaf die stoep is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maria C
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2026

Not worth the price. Nice loft apartment, but not worth the price. You face the parking, no dam view like the picture.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jaun D
1 nag
4.0
Mrt 2026

Gemaklik gewees. Dit was net 'n oorslaap om 'n kliënt te sien in Badplaas. Was gemaklik gewees en tevrede.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thesna B
1 nag
3.8
Apr 2026

Vriendelik, skoon, alles wat nodig was. Lekker gebly, het my net gepla dat mens deur die blinders kon sien en dit was reg waar die trokke oornag het.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Michael B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Great spot to recharge. Very comfortable, great location en route to Kruger. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen K
1 nag
5.0
Apr 2025

Waarde vir geld en professionele behandeling sal my laat terugkom. Toe ek as moeg reisiger by Millys aankom, was dit soos 'n oase. Die rustige verblyf in 'n gerieflike chalet was net wat ek nodig gehad het. Aandete in die puik restaurant was 'n hoogtepunt. Die forel was voortreflik saam met 'n goeie witwyn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker. Die chalet was ruim, modern, netjies en met meer geriewe en toerusting as wat geadverteer is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riette
Millys Restaurant and Chalets
Dankie Adriaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 480
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 480
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 480
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N4, Machadodorp, 1170, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4ZjM5NDU4LWViODUtNDUyZi1hNzVjLTk1MjgxNzAxMjkxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag, vir 2 mense 134 5 1 5 N4 Machadodorp 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.688466241702 30.212509632111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang