+36
Selfsorg in Brackenfell

Mimosa House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • 44 mimosastreet, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Mimosa House bied selfsorgverblyf in 'n ruim kothuis in Brackenfell, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Die kothuis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die ander twee slaapkamers elk twee enkelbeddens het. 'n Dubbelslaapbank is beskikbaar vir ekstra gaste. Die badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, met een badkamer ook met 'n bad.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.

Buite is daar 'n Weber-braai en 'n grasperk vir ontspanning en skemerkelkies. Veilige parkering word voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Ligging

  • 44 mimosastreet, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

44 mimosastreet, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6aa030e25139949b84c02e7aaf17f5e8ca98bf44622df970d2a25112bf2970ecfaba9df1a33ea5146002ecfd29d6230a23ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 44 mimosastreet Protea Heights 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -33.881587894689 18.695747864799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang