Beskrywing
Die Klassieke Kamers is in die hoofgebou wat uit 1859 dateer. Elke kamer is individueel versier en het 'n koningingrootte-bed, dubbelbed of 2 enkelbeddens. Alle kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad met 'n handstort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n haardroër en 'n gedeelde balkon in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat rook by geen van die eenhede toegelaat word nie. Geen partytjies word toegelaat nie, en slegs 'n maksimum van 8 persone word op die perseel toegelaat. Geen harde musiek of geraas na 22:00 nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Tuinsuites het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Ander geriwe sluit 'n stoep, CD-speler, lugversorging en 'n haardroër in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat rook by geen van die eenhede toegelaat word nie. Geen partytjies word toegelaat nie, en slegs 'n maksimum van 8 persone word op die perseel toegelaat. Geen harde musiek of geraas na 22:00 nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Orchid Suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort en 'n hoekbad. Ander geriewe sluit 'n privaat tuin, sjampanjeswembad, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n balkon in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat rook by geen van die eenhede toegelaat word nie. Geen partytjies word toegelaat nie, en slegs 'n maksimum van 8 persone word op die perseel toegelaat. Geen harde musiek of geraas na 22:00 nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Albei slaapkamers het en suite-badkamer wat 'n stort het. Ander geriewe sluit lugversorging en 'n sitarea met 'n kaggel in. Die kombuis is met 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het 'n TV en ook privaat balkon met 'n pragtige berguitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asseblief daarop dat rook by geen van die eenhede toegelaat word nie. Geen partytjies word toegelaat nie, en slegs 'n maksimum van 8 persone word op die perseel toegelaat. Geen harde musiek of geraas na 22:00 nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het en suite-badkamer wat 'n stort het. Die eenheid is op die eerste verdieping en spog met panoramiese uitsigte op die berg. Verder het die eenheid 'n ruim oopplan-sitarea en 'n kombuis met 'n yskas. Stapeldeure lei na 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asseblief daarop dat rook by geen van die eenhede toegelaat word nie. Geen partytjies word toegelaat nie, en slegs 'n maksimum van 8 persone word op die perseel toegelaat. Geen harde musiek of geraas na 22:00 nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Church Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 42 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang