+15

Mimosa Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 297 Beach Road, Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 830 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mimosa Views is in Seepunt geleë en word deur 'n verskeidenheid strande en restaurante omring. Die verblyf is stapafstand vanaf die gewilde Seepunt-promenade.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n TV teen die muur en 'n gemaklike sitplek met asemrowende see-uitsigte. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Lieeukop-staproete is net 4,3 km ver en Bakoven-strand is 5,9 km ver.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.4/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 297 Beach Road, Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 830
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 830
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 830
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 297 Beach Road, Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b31e7a3d27eb7cab7d875fad633e878982dea77487db4b07f085945b549addf8e935efab9ee83b43e7504622488ffe1750a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 830 per nag (plek vir 2) 297 Beach Road Sea Point 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.916103132515 18.387104619713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang