2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R43, Surya Estate 213, Baardskeerdersbos, 7271, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mini Studio @ Surya is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid geleë op 'n pragtige plaas aan die buitewyke van Baardskeerdersbos, wat 'n ontspannende en gemaklike verblyf bied vir 'n paartjie of enkelreisiger wat op soek is na 'n rustige natuur-wegbreek.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea en kombuisie. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Gaste het toegang tot 'n privaat badkamer net buite die ateljee, twee treë van die hoofruimte af, toegerus met 'n stort. Die badkamer is vir die uitsluitlike gebruik van ateljeegaste. WiFi is beskikbaar vir gerief.
Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan ontspan op die buitepatio met uitsig oor die natuurlike omgewing en die vuurput geniet. Parkering op die perseel is beskikbaar.
Mini Studio @ Surya funksioneer heeltemal van die netwerk af en bied 'n idilliese ontsnapping uit die gewoel van die stadslewe. Dit is 'n ideale bestemming vir 'n rustige naweekwegbreek of langer, stadige verblyf, omring deur die natuur en stilte.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R43, Surya Estate 213, Baardskeerdersbos, 7271, Wes-Kaap
- Gaste dink Mini Studio @ Surya het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R43, Surya Estate 213, Baardskeerdersbos, 7271, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang