Mino House
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jesmond-weg 67, Scottsville, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mino House is naby die Hexagon-teater in Scottsville geleë. Die eenheid is perfek vir paartjies wat op soek is na 'n ontspanne vakansieplek of enkelreisigers wat verblyf met 'n sentrale ligging benodig.
Verblyf word in 4 soorte eenhede gebied. Daar is 8 koningingrootte-kamers met en suite-badkamers, 2 tripelkamers met en suite-badkamers, 1 koninggrootte-kamer met 'n en suite-badkamer en 1 dubbelkamer met 'n en suite-badkamer. Al die kamers het gemaklike beddens. Die en suite-badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Daar is verskeie areas buite waar gaste vir ete kan aansit.
Ander geriewe op die perseel sluit braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek agter 'n geslote hek in.
Aktiwiteite in die omgewing sluit fietsry, swem, visvang, begeleide staptogte, bergfietsry en voëlkyk in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
1/5
Ugochukwu
Franklin ...
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Jesmond-weg 67, Scottsville, 3201, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Pietermaritzburg KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jesmond-weg 67, Scottsville, 3201, KwaZulu-Natal