LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+69
Gastehuis in Parys

Mirabel Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Dawie V
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Vir oornag verblyf was dit perfek. Ontvangs was vriendelik, kamer skoon, buite sitplek in die oggendson net wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Goeie more Dawie Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste die verblyf geniet. Hoop om julle weer te sien. Groete, Rose

Dennis G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Lekker in Paris (in the Vaal). Wonderful. The staff are friendly and helpful. The garden is beautiful. Love the decor! And that bed - got lost in it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Skoon, netjies en naby aan alles. Die kamers is pragtig, gemaklik en skoon. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Rose

Vida B
1 nag
4.6
Okt 2026

Rustig. Gastehuis gerieflik geleë reg langs 'n restaurant en stapafstand van die rivier en winkels. Kamer was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Heeltemal tevrede. Reg vir die doel, ons het oorgeslaap vir verdere reis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om julle weer by Mirabel te sien. Groete, Rose

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer, ek neem dit op met my personeel. En 'n lig in daardie kamer kan verseker werk, ek gaan werk maak daarvan. Groete

Lizelle S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2026

Kamer geriewe was baie netjies en mooi. Lekker gebly. Lekker geslaap, veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer, ons doen ons bes om dit altyd skoon en netjies te hou. Groete, Rose

Carla P
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.0
Aug 2026

Lekker in die tuin gekuier. Ons het in die Hoenderhok gebly, dink dis vir seker heerlik koel in die somer. Die oggendson het die kamer lekker verlig die volgende oggend.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons poog om alles gerieflik en mooi te hou. Hoop om julle weer te sien by Mirabel. Groete, Rose

Annemarie V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.0
Jul 2026

Die plek is nie so mooi soos geadverteer nie. Die stortkraan was stukkend. Dit was teleurstellend.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is jammer dat Mirabel vir anders vertoon as op die fotos. Die fotos is in die somer geneem en die kamer waarin julle geslaap het se gordyne is nuut en nie meer soos op die fotos nie. Ek het 'n nuwe foto van die kamer op die website gesit. Ek sou graag vroeër van die stortkraan wou weet sodat ek dit kon regmaak terwyl jy daar was. Groete.

Laurinda D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Peaceful and relaxing. Our stay was peaceful. Very quiet neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Dear Laurinda Thank you for the positive review. Hope to see you again soon. Thank you, Rose

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rose Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf R1 100
10 % AF
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 100
10 % AF
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 100
10 % AF
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 De Villiers Street, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24d7e05eff8ff7a2d564dcb6a7778b60dc7f737d5240398619de4f767cf54aaae1bb7ca729d32a3b821a9209c0554070b1a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 5 De Villiers Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.896607409436 27.453537253967

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang