Mirabel Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 De Villiers Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mirabel Gastehuis is 'n ou huis met houtvloere en baie karakter. Met sy unieke styl en persoonlike aanslag gee dit 'n gesellige gevoel. Mirabel Gastehuis is naby die middestad en die Vaalrivier geleë, wat albei 'n wye verskeidenheid besienswaardighede en aktiwiteite bied. Parys bied besoekers die geleentheid om rustig deur talle antiekwinkels, kunsgalerye en geskenkwinkels te blaai.
Hierdie gastehuis beskik oor 3 gesellige gaste-suites met en suite-badkamers. DStv is beskikbaar in kamers 1, 4 en 5. Elke suite het sy eie koffie- en teestasie, waaier of verwarmer. Mirabel se linne is van hoë gehalte en suiwer wit. Veilige onderdakparkering word voorsien.
Die gastehuis kan as 'n geheel bespreek word vir selfsorggebruik; dit kan tot 12 mense akkommodeer. 'n Braai-area is ook beskikbaar vir selfsorggaste.
Mirabel Gastehuis het sonkrag en 'n omsetterstelsel. Die tuinkamers het 'n gasgeiser.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rose Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 93
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 5 De Villiers Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Mirabel Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 De Villiers Street, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang