Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Miramichi Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 41 resensies vir Miramichi Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hennie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker snoesige verblyf.

Baie lekker verblyf. Geen klagtes op die plek nie en sal dit hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna H
Saam met vriende

Heerlik dankie!

Baie plek vir kuier en genoeg yskaste. Loadshedding is altyd sleg, maar dis nie iets wat julle kan beheer nie. Verder was dit netjies, veilig en skoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Elizna Hermann! Ons waardeer dit opreg. Hoop om jou weer te sien!

Miramichi Guest House
Joppie L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joppie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie netjiese volledig toegeruste verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg. Baie bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien.

Miramichi Guest House
Daleen J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen J
Gesin met tieners

Baie lekker, ruim, skoon en gerieflik.

Die eerste aand het ons glad nie geslaap nie, groot staal kap geraas deur wind hele nag. Toe het my man volgende oggend gesien die blinds was nie vas op balkon braaiplek bo nie. Hy het toe al die seile onder vasgemaak en die tweede aand het ons beter geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Goeie dag Daleen. Baie jammer oor julle onaangename ondervinding. Die weer is maar ongelukkig baie onvoorspelbaar hier in Dullstroom. Groete.

Miramichi Guest House
Lize V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V
Saam met vriende

Pragtige plek.

Baie mooi plekkie, lyk nog beter as op die fotos!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg! Julle is enige tyd welkom terug!

Miramichi Guest House
Jaco R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik!

Dit is 'n lieflike ruim huis met die mooiste uitsig van die berg! Ek kan die blyplek enige tyd aanbeveel. Al wat kort is 'n aircon, maar verder is dit 'n lieflike plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg! Julle is enige tyd welkom terug!

Miramichi Guest House
Ansa S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa S
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie lekker gewees en die plek is baie ruim en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Baie dankie Francois vir jou positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg! Hoop om julle gou weer te sien!

Miramichi Guest House
Lynelle V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynelle V
Saam met vriende

Heerlike, gemaklike en gerieflike kuier in 'n baie mooi huis.

Miramichi is baie skoon en netjies en ons verblyf was baie gemaklik en gerieflik. Die huis bied meer as wat 'n mens oor 'n naweek kan benut, soos bv. die kroeg en buitestoeppie. Die huis is ideaal vir 'n paar dae se wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie Lynelle. Ons waardeer dit opreg! Hoop om julle gou weer te sien!

Miramichi Guest House
Alexa K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik!

'n Stunning huis - amazing atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons waardeer dit opreg en hoop om julle weer te sien.

Miramichi Guest House
Marlize L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize L
Saam met vriende

Wonderlik.

Estate is baie netjies en mooi. Het al die kuierareas geniet. Huis is goed ingerig met alles wat jy kan nodig hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Baie dankie Marilize vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Miramichi Guest House
Jacques M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Gesin met tieners

Fantastiese plek!

Fantastiese plek en gasvrou/eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg! Ons hoop om julle gou weer te sien!

Miramichi Guest House
Elma D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker huis.

Baie mooi huis en dierevriendelik. Baie mooi estate. Ons het heerlik gebly. Julle kan dalk net 'n bietjie meer hout gee vir die kaggel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg! Julle is enige tyd welkom terug.

Miramichi Guest House
Attie P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Baie dankie vir 'n baie lekker kuier. Skoon, netjies en dit het ons verwagtinge oortref. Beveel hulle 100% aan. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie Dot, ons waardeer dit opreg. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.

Miramichi Guest House
Michiel M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome verblyf.

Ligging is puik in Dullstroom. Eenheid is pragtig en pynlik netjies. Naby die natuur, sielskos. Aanbeveelbaar. Eienaars se omgee is tasbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Ag baie dankie vir jou pragtige resensie
Michiel, ons waardeer dit opreg. Ons sien uit om julle weer te sien.

Miramichi Guest House
Liz M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz M

Walking distance from village centre. Enjoyed relaxation in a peaceful environment.

Spacious accommodation and tastefully decorated. Comfortable beds, with everything one needs in the kitchen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Thank you so much for your positive feedback, Liz. We really appreciate it. We hope to see you again soon.

Miramichi Guest House
Pauline J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pauline J

Secure accommodation in Dullstroom with a lovely view from upstairs.

We found the house very comfortable and private, and it was nice to be in a secure complex with a guard at the entrance. Lovely mountain view from the top bedroom and upstairs entertainment area. It was so quiet and peaceful; you didn't even know you had houses around you. Lovely to walk down to the pond which is accessible from a gate at the bottom of the estate. Our only improvement ideas are a more comfortable seating option outside by the braai area, as those cement benches get very uncomfortable after a while (we used the braai every day). An outdoor umbrella or some kind of covering for protection against the sun and rain while braaiing would also be nice. An ashtray would also be helpful for outside. There were no cloths to wash the dishes with, but we just went and bought one. The locks in the house need some attention as the keys are difficult to open and lock the doors with. Take note that there is no Wifi and the unit is not serviced/cleaned during your stay. These are minor things though as in general everything was really nice and we will highly recommend this house for a group of people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Good day Pauline,

Thank you for the positive review. I’m glad you had a nice stay. We will certainly look into your recommendations. With regards to the service, I’m not sure how it’s listed on Lekkerslaap, but it is supposed to be listed as a fully self-catering house. If you do visit us again we will provide you with the number of our cleaning lady. Hope that will make your stay more comfortable. Have a great day and hope to see you again!

Miramichi Guest House
Aline M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aline M
Saam met vriende

Alles was netjies en skoon.

Ons bly altyd lekker in Miramichi. Dis netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Aline. Dis altyd heerlik om julle te onthaal. Hoop om julle vinnig weer te sien.

Miramichi Guest House
De Witt B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Witt B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en heerlik.

Was 'n heerlike wegbreek uit Johannesburg. Die plek is stunning en baie goed toegerus. Daar is drie groot slaapkamers so 6 mense sal gemaklik kan bly. Heerlike buitebraai-area, gasbraaier op die booneste vloer en kaggel in die sitkamer. In 'n veilige kompleks in die dorp, maar dit voel nie asof jy in die dorp is. Die huise is redelik naby mekaar maar tog privaat. Sal verseker aanbeveel en weer gebruik in Dullstroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer DeWitt. Ons waardeer dit opreg! Dit was ‘n plesier om julle te onthaal. Julle is enige tyd welkom terug.

Miramichi Guest House
Dirco B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirco B

Die foto's lieg nie!

Was wonderlik! Baie goed geleë, ruim met genoeg plek, goed toegerus, netjies en skoon. Die eenheid is gevind presies soos die foto's op die blad wys! Enigste kritiek, is net dat dames wat op die grondvloerkamers bly, nêrens in die kamer het by 'n spieël naby om makeup te doen of om haardroër in te prop om hare te blaas en te doen nie. Daar was selfs voorsiening gemaak vir beurtkrag met draagbare noodligte en gasstoof vir 'n koppie tee gedurende beurtkrag. Sal beslis weer bespreek by Miramichi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou postiewe terugvoering. Ons waardeer dit geweldig. Julle is enige tyd welkom om weer by ons aan te bly.

Miramichi Guest House
Andor T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andor T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en baie spasie.

Ons het baie lekker gebly saam met ons honde. Let wel, die erf is nie omhein nie, maar daar was gelukkig geen ander honde nie. Die beligting vir loadshedding was 'n bonus. Die huis was netjies en dit is in 'n baie stil area wat goed was vir ons wat wou rus. Ons sal definitief weer daar bly. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Hi Andor, vreeslik dankie vir jou wonderlike resensie. Ons waardeer dit vreeslik. Julle is enige tyd meer as welkom om by ons te bly.

Miramichi Guest House
Musa S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Musa S

Peaceful.

We need WiFi please.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareloe D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareloe D
Saam met vriende

Baie netjies en styvol. Goed ingerig vir 'n familie of saam vriende. Mooiste uitsig en goeie diens.

Die huis het lekker braai fasiliteite op altwee vloere en heaters en elektriese komberse vir as dit koud raak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leoni E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Great stay, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit geweldig baie.

Miramichi Guest House
Hanlie G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kon wegkom en in die natuur afpak.

Die plek is baie baie netjies. Al die geriewe was daar selfs met beurtkrag was daar voldoende lig. Ons kon lekker rondstap. Veilige omgewing en die 2 hondjies het natuurlik die natuur ook geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi rensensie. Ons waardeer die postitiewe terugvoer opreg. Julle is enige tyd meer as welkom terug!

Miramichi Guest House
Yolande B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B
Saam met vriende

Baie rustige omgewing. Home away from home.

Miramichi Guest House het alles wat jy benodig wanneer jy weg is van jou huis en is baie gerieflik. Die omgewing is stil, die huis is goed toegerus, netjies en daar was nie tekortkominge nie. Lampies was ook beskikbaar vir beurtkrag en 'n skedule was aan ons voorsien van wanneer beurtkrag plaasvind. 'n Definitiewe teruggaan-plekkie vir 'n volgende blaaskans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Alles was absoluut net ‘n plesier. Julle is enige tyd welkom terug. Ons sien uit om jule sommer gou weer te sien.

Miramichi Guest House
Musa S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Musa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

If we can get Wi-fi it would be bliss.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Good day Musa, thank you for the positive review. We really appreciate it.

Miramichi Guest House
Willie W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie W
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld. Lekker gebly.

Baie rustige area. Eenheid is die moeite werd om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg. Ons is bly julle het dit geniet en julle is enige tyd welkom terug!

Miramichi Guest House
Hettie B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B

Lieflike, gerieflike huis.

Ons het heerlik gebly in die pragtige, gerieflike huis. Alles wat jy nodig het is daar. Kaggel 'n ekstra bonus in koue dae. Naby winkels maar tog in 'n stil omgewing. En die welkom sjerrie en sjokolade het ons ekstra verras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Goeie dag Hettie! Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg. So bly julle het die naweek geniet! Julle is enige tyd welkom terug! Groete daar.

Miramichi Guest House
Pieter J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Gesin met klein kinders

Stilte rondom in 'n pragwoning.

Ons het uit die vorige terugvoerings geweet ons sal geen onaangename verrassings kry nie. Nogtans was ons aangenaam verras met die ruim uitleg en besondere meubels en versierings. Aanvanklik het ons die normale geraas van 'n woningkompleks verwag, maar dit was asof ons alleen in die kompleks bly. Die DSTV het nie ten volle gewerk nie maar voor die rugby begin was alles herstel en ons kon rustig rugby kyk. Dit is duidelik dat die eienaar trots is op wat hy aanbied en goeie diens belangrik is. Ons het kuiergaste vanaf Hoedspruit gehad, hulle het bevestig dat Miramichi hulle volgende blyplek in Dullstroom sal wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Goeie dag Pieter! Baie dankie vir die wonderlike resensie! Ons waardeer dit opreg! Altyd lekker om sulke mooi terugvoering te ontvang! Julle is enige tyd welkom terug en ons belowe daar sal geen probleme met die die DStv dan wees nie.

Miramichi Guest House
Corne O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Alles was perfek. Was 'n heerlike naweek, sal beslis weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Corné, ons waardeer dit opreg! Julle is enige welkom om weer te kom kuier!

Miramichi Guest House
Martha L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha L
Saam met vriende

Baie lekker verblyf.

Lekker gebly, baie mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Martha. Julle is enige tyd welkom terug.

Miramichi Guest House
Theo A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, groot, netjies, skoon en bied sielsrus.

Fantastiese plek vir 3 paartjies wat saam wil kuier. Fasiliteit is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie Theo, ons waardeer dit opreg. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Miramichi Guest House
Celia S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia S

Pragtige, skoon, ruim huis.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Celia. Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien.

Miramichi Guest House
Werner G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plekkie in 'n wonderlike kompleks. Ons het dit so baie geniet en sal definitief weer terugkeer.

Baie netjiese plekkie in 'n wonderlike kompleks. Ons het dit so baie geniet en sal definitief weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Baie, baie dankie Werner. Ons waardeer jou positiewe rensensie opreg. Die beteken so baie vir ons! Ons is so bly julle het geniet en sal julle enige dag terug verwelkom.

Miramichi Guest House
Nadia V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V
Gesin met tieners

Rus en vrede.

Pragtige plek, skoon en netjies met die mooiste ligging. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Nadia. Ons waardeer dit opreg! Julle is enige tyd welkom terug!

Miramichi Guest House
Wilna S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n pragtige, baie gerieflike huis, baie sentraal geleë in 'n baie rustige buurt.

Ons het die rustige uitstappies na die dam geniet. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer Wilna. Dit beteken so baie vir ons! Ons is so bly julle het ‘n lekker wegbreek gehad! Hoop om julle weer te sien!

Miramichi Guest House
Sharon L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige area.

Heerlike stil en rustige area. Spyt dat die bye ons grootliks binnenshuis gehou het. Sal beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer, Sharon. Ja, die bye bly ‘n enorme probleem hier in Oak Lane en eintlik die hele Dullstroom. Ons het al 5 keer mense gekry om te kom kyk en hulle sê hulle kan niks doen as daar nie ‘n korf by ons is nie. Hulle sal beslis weg wees van April/Mei af. Julle is enige tyd welkom om weer te bespreek. Lekker dag verder.

Miramichi Guest House
Sarette L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarette L

Heerlike ruim huis. Baie goeie kommunikasie.

Lekker gekuier. Naby lieflike dam. Ruim vertrekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Hi Sarette! Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier! Heerlike dag verder!

Miramichi Guest House
Aline M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aline M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis was so netjies en skoon. Min dat jy plek kry wat so netjies is. Sal vir seker weer kom.

Daar is so baie om te doen in Dullstroom. 709 is vir seker ’n plek waar ek weer sal wil kom bly. Die foto's op die internet is presies wat jy kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Hi Aline. Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Dit was 'n plesier om julle by ons te hê. Ons sal julle enige tyd terug verwelkom.

Miramichi Guest House
Waldomar F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldomar F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker huis om na terug te keer na 'n dag uit in Dullstroom. Perfek vir winter en 'n groep mense

Baie mooi groot huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Goeie dag Waldomar. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is so bly julle het lekker gebly. Ons sal julle enige tyd weer wil terug hê. Lekker dag verder.

Miramichi Guest House
Heather S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heather S
Saam met vriende

Excellent

Very spacious and comfortable for a group of 6 friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Miramichi Guest House se terugvoer

Thank you very much for the positive feedback.
We are glad that you enjoyed your stay.
Hope to see you again soon.

Miramichi Guest House
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 369, Oak Lane Landgoed 709, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9b7af53112565571b428c8995ddf530cf03bf3861d532196119ffd7ac502c8f3f6d9485ee6987b5895641529784b76448bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 41 5 1 5 369 Piet Retief Street 709 Oak Lane Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.4112758 30.1077187
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem