LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+38
B&B in Ocean View

Misty Blue Bed and Breakfast



  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 437 Marine Drive, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Misty Blue B&B is stapafstand vanaf Ansteys-strand, en daar is 'n privaat paadjie wat daarheen lei. Ons bied gerieflike 4-ster-verblyf op 'n B&B-basis met uitsigte oor die Indiese Oseaan. Misty Blue is in die Bluff geleë, naby die Bluff Nasionale Park Gholfklub.

Verblyf word aangebied in 5 goed gemeubileerde kamers met slaapplek vir 2 gaste in elk. Al die kamers het 'n en suite-badkamer en is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Baie van die kamers kyk uit oor die see.

Oop patio-deure laat die seebries toe om deur die huis te waai en die buite-leefarea en braai-area gemaklik en koel te hou tydens die hitte van die somer. Daar is 'n swembad en 'n dek met sonstoele waar gaste kan ontspan.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Kinderoppasdiens
Skoonmaakdiens
Visvang

Kamers

Theo Suite
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Theo-suite kyk na die ooste en oor die natuurlike plantlewe. Die kamer het glasskuifvensters en is op die onderste verdieping. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n haardroër en koffie- en teemaakgeriewe. Het slaapplek vir 3 gaste teen 'n ekstra koste.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt is by die tarief ingesluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Ansteys Suite
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Ansteys Suites het elkeen 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié kamers is elk met 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt is by die tarief ingesluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Douw Suite
Vanaf
Vanaf R1 990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Douw-suite is die grootste kamer in die huis. Die kamer het lugversorging, see-uitsigte en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kamer het gordyne wat die son blokkeer, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt is by die tarief ingesluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Hilltops Suite
Vanaf
Vanaf R1 990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hilltops-suite is op die boonste verdieping en kyk uit oor die swembad. Gaste kan die kalmte en die klank van water van die swembad-fontein geniet. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad en is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n haardroër en koffie- en teemaakgeriewe. Het slaapplek vir 3 gaste teen 'n ekstra koste.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt is by die tarief ingesluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Mani Suite
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Mani-suite het 'n dubbelbed en 'n matras vir 1 kind. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kindermatras vir 1

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt is by die tarief ingesluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Darren M
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Exceeded expectations. Will stay here again. Excellent service, comfortable bed, convenient location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne S
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Excellent. Beautiful sea view and warm hospitality! Excellent! Tannie and Oom are best described as the "salt of the earth". Warm, friendly and two amazing souls. I highly recommend Misty Blue for any period of stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Met so uitsig op die see uit die kamer kan ek en my vrou elke dag wakker word. Uitstekende diens. Elsa en Clive is uitmuntende mense. Baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant B
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.4
Jun 2026

Good, comfortable. Excellent hosts. Good accommodation which will only be improved when the security gate is in place for vehicle safety.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Abraham W
1 nag
4.2
Jun 2022

Goed geleë, waarde vir geld en vriendelike diens. Alhoewel die gastehuis deurgeloop het onder die afgelope storms in Natal, en vir ‘n tyd land nie krag of water gehad het nie, het die bestuur dit nog steeds reg gekry om ‘n baie hoe standaard gehandhaaf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Abraham W
1 nag ⋅ Besigheidsreis
3.4
Okt 2022

Gerieflik geleë. Netjies met vriendelike gasheer. Gerieflik en Netjies.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jurgens V
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

Great Great location, lovely view, very friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tao W
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Awesome view. Beautiful room and view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rindi B
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Des 2018

Enjoyed every minute! Pleasant experience. Will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Misty Blue Bed and Breakfast
Dear Rindi, Thank you for the kind remarks. Valuable feedback such as yours helps us to motivate our team to perform even better. It was a great pleasure hosting you and look forward to welcoming you at Misty Blue again in the future. Regards, The Misty Blue Team

Andries T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Dit was beslis die moeite werd. Dit was 'n onvergeetlike vakansie en ek sou dit nie by 'n ander B&B wou deurbring nie. Die diens is besonders en die kamer waarin ons gebly het was fantasties. Daar is 'n swemstrand loopafstand vanaf die huis en toegang direk na die strand. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

Gaste dink Misty Blue Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Theo Suite
B&B
Ansteys Suite
B&B
Douw Suite
B&B
Hilltops Suite
B&B
Mani Suite
B&B

Ontbyt is by die tarief ingesluit.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

437 Marine Drive, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59b247a664282b076cebe70083eb421f3a875c9bb2c583dcab06725406f76d033125f4df38d81ba5e9c6b0ff881770b3a702?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 437 Marine Drive Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.921707 31.020206