LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Misty Oaks Selfsorg Eenheid | LekkeSlaap
+34

Misty Oaks Selfsorg Eenheid

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Misty Oaks Selfsorg Eenheid
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sinovuyo K - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinovuyo K
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay so much, my family loved every moment from waking up in the countryside, the oh-so-pleasant host, the house has everything you could ever need. We are definitely coming back.

Misty Oaks was definitely not what we expected, it exceeded our expectations. My whole family was thoroughly entertained. I appreciated the fact that I was hidden away from the busy city but could still keep in touch with the rest of the world through their unlimited WiFi and DStv. The house is very spacious and has a beautiful, up-to-date bedroom suite. It felt like a home away from home.

Roxanne D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne D
Gesin met klein kinders

Was so relaxing, loved it and didn't wanna leave.

Lovely place, stunning view, would go back in a heartbeat.

Flip D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip D
Gesin met klein kinders

Veilige, vriendelike, plaasrustigheid.

Dit was lekker om op so mooi, rustige plek te ontspan vir die aand. Dankie vir die gasvryheid asook die netjiese verblyf. Ons kinders het die plaas baie geniet.

Chrizanne G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizanne G
Gesin met tieners

Baie netjies en puik toegerus.

Baie dankie vir Ilze se gasvryheid, ons het baie lekker gekuier.

Daan L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik vir 'n wegbreek van die geraas.

Wooneenheid is pragtig toegerus.

Misty Oaks Selfsorg Eenheid's terugvoer

Baie dankie. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Misty Oaks Selfsorg Eenheid
Danie L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L
Gesin met tieners

Moderne en volledig toegeruste vakansiehuis.

Hierdie huis is modern, netjies en heerlik ruim. Ilze het vir seker aan alles gedink om dit gerieflik te maak. Volledige DStv met al die kanale! Warm huis met ondervloerse verhitting. Of jy braai of iets ligs wil gaarmaak, die kombuis is goed toegerus met netjiese toerusting. 'n Gawe, vriendelike gasvrou. Al staan die huis reg langs die plaasopstal, het ons steeds volkome privaatheid gehad. Dit is nie ver buite Hogsback nie en die grondpad daarheen is dalk nie die beste nie, maar veel beter as die verslete paaie vol gate in Hogsback self. Hier kan jy lekker kom rus met landelike plaasatmosfeer. Ons gesin het dit baie geniet.

Misty Oaks Selfsorg Eenheid's terugvoer

Beste Danie,

Ons is bly julle het lekker gekuier, dit was lekker om julle te hier te kon ontvang. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Groete,
Misty Oaks Selfsorg Eenheid - bestuur

Misty Oaks Selfsorg Eenheid
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H20 Clifton Plaas, Happy Valley-pad, Amathole-distrik, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgvcbMQEF4HRUTVxCT67RQTJxePazJZqV4ZNtlVeKw6VtiALXt8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 H20 Clifton Farm Happy Valley Road, Amathole Disdrict 5721 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.526025616779 26.977708519728
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!