Misty View House
6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 614 Harting Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Misty View House bied bekoorlike selfsorgverblyf in Dullstroom en spog met 'n asemrowende uitsig op die berge wat tot by Lydenburg strek. Hierdie verblyf werk met sonkrag en gasgeisers en bied eko-vriendelike verblyf.
Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die aparte opwaskamer het 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Daar is 'n etenstafel met stoele en die sitarea het gemaklike rusbanke, ekstra slaapplek vir 2 gaste, 'n slim-TV en 'n knus kaggel. Die kuierarea het 'n kroeg, binnebraai en 'n pooltafel.
Die balkon spog met 'n pragtige uitsig en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 146
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 614 Harting Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
614 Harting Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang