Mmakosha Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mmakosha Lodge bied gastekamers en is sowat 30 km vanaf Pretoria se middestad. Dis die ideale basis vanwaar gaste die omgewing kan verken of oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings.

Daar is 17 gastekamers en 1 selfsorgkothuis. Elke eenheid het ‘n dubbelbed, enkelbeddens of ‘n koningingrootte-bed, asook ‘n privaat of gedeelde badkamer. Verder het elke eenheid ‘n TV met sekere DStv-kanale, ‘n waaier en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt en ander maaltye kan gereël word en word in die eetarea bedien. Die lodge bied ook WiFi, ‘n swembad, braaigeriewe, spa-behandelings, konferensiegeriewe, ‘n wasgoeddiens en ‘n pendeldiens. Spesiale geleenthede kan ook geakkommodeer word. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Mmakosha Lodge is naby verskeie trou-venues, sowat 12 km vanaf Hammanskraal en sowat 86,6 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Wildritte

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mmakosha Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za