Mmpula Paradys Bosveld Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Charl E - Des 2023
Algehele gradering
3 aande is heeltemal te min vir so lekker plek.
Mmpula Paradys Bosveld Lodge se terugvoer
Beste Charl. Ons is baie bly dat julle die kuier by ons geniet het. Julle was model gaste. Sien daarna uit om julle sommer gou weer as ons gaste te ontvang. Vriendelike groete, Elize. Lodge Bestuurder, Mmpula Paradys Bosveld Lodge
Klaas M - Aug 2023
Algehele gradering
Good place for a weekend stay.
Jaap D - Des 2022
Algehele gradering
Geen waarde vir geld nie.
- Kapasiteit: 41 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Mmpula Paradys Bosveld Lodge, Moedwil, 0315, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom