Beskrywing
Die Old Fox Kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf en stoof, en 'n sitarea, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met DStv-kanale en WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 'n bykomende fooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hier is genoeg ruimte, privaatheid en ware plattelandse gerief. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied 'n plaasgevoel, maar met moderne geriewe. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed. Die tweede kamer het 'n standaard-dubbelbed. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Linne word voorsien. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, gas stoof en oond, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Dit bied verder 'n oop-plan leefarea met 4-sitplek etenstafel. Gaste kan in die sitkamer voor die TV met vol DStv, Netflix, WiFi en lugversorging ontspan. Gewild vir langertermyn verblyfbehoeftes.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 'n bykomende fooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinseenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed in die slaapkamer. Dit is ideaal vir 'n gesin met 2 volwassenes en 2 kinders. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, gas stoof en oond, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan leef- en eetarea het lugversorging en bied 'n uitsig oor die pragtige, versorgde tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 'n bykomende fooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel is verwelkomend en huislik en 'n gewilde selfsorgwoonstel vir besigheidsreisigers. Die eenheid het lugversorging, twee televisie stelle en 'n gemonteerde addisionele rekenaarskerm by die studeer lessenaar om 'n optimale werksruimte te skep. Die kombuis is volledig toegrus met yskas, mikrogolfoond en lugbraaier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 'n bykomende fooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie pragtige selfsorg woonstel bied 'n vars variasie op die gewilde Amerikaanse plaashuis styl. Die woonstel het 'n kombuis wat volledig toegerus is, privaat stoep en tuintjie met braai-geriewe en bied verder onbeperkte Wifi, DSTV en 'n studeer lessenaar met gerieflike multi-poort kragpunte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 'n bykomende fooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Perdehoef is ingerig met die besigheidsman/-vrou in gedagte en die dekor gekies volgens die gewilde Amerikaanse plaashuis styl. Die selfsorg woonstel het 'n kombuis wat volledig toegerus is. Die eenheid bied verder DSTV, onbeperkte WiFi en 'n studeer lessenaar met gerieflike multi-poort kragpunte.. Gaste het ook toegang tot 'n klein tuintjie en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 'n bykomende fooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorgwoonstel beskik oor 4 slaapkamers waarvan 2 kamers 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer elk 2 enkelbeddens het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander drie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis, 'n privaat ingang, en 'n groot tuin met braaigeriewe. Verder is daar 'n platskerm-TV met DSTV, onbeperkte WiFi en 'n werkstasie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 'n bykomende fooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is 'n losstaande huis met 'n groot grasperk. Dit is perfek vir 'n gesin met kinders, of indien mens langtermyn verblyf benodig. Daar is drie slaapkamers waarvan twee kamers oor 'n koninggrootte beds beskik, die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort en 'n bad, die tenvolle toegeruste kombuis het 'n wasmasjien. Verder beskik die huis oor 'n stoep en braaigeriewe. Daar is 'n lugversorger in die eetkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 'n bykomende fooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor een slaapkamer met 'n klein kombuisie en 'n kompakte eetarea, sowel as 'n werkstasie. Daar is 'n TV in die slaapkamer. Hierdie eenheid is ideaal vir die sakereisiger en bied 'n klein, kompakte ruimte met al die noodsaaklikhede vir 'n gemaklike nagrus. Die eenheid is nie op die hoofperseel nie; saam met twee ander eenhede is dit op 'n groot erf net 'n klipgooi van die hoofeiendom geleë.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 'n bykomende fooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie is 'n bachelor woonstel wat onlangs nuut oorgedoen is. Dit beskik oor 'n tenvolle toegeruste kombuis, klein sitkamer en 'n koninginggrootte bed. Daar is 'n badkamer met 'n stort. Tesame op die perseel is 'n groot huis wat in twee eenhed verdeel is, dit is perfek vir 'n groep vriende wat saam wil kuier maar nogsteeds privaatheid geniet. Hierdie eenheid is nie op die hoof perseel nie, maar is nogsteeds baie naby.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 'n bykomende fooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is op 'n aparte perseel, nie ver van die hoofperseel af nie. Op hierdie perseel is daar ook twee ander eenhede. Hierdie eenheid beskik oor 'n eenslaapkamer met ''n konininggrootte bed en 'n slaapbank voor die TV in die slaapkamer. Dit is perfek vir 'n ouerpaar met een klein kind. In die sitkamer is daar 'n heerlike kaggel vir die koue wintermaande
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 'n bykomende fooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is nie op die hoofperseel nie, tesame met twee ander eenhede is dit op een groot erf, slegs 'n klipgooi vanaf die hoofperseel. Hierdie eenheid beskik oor twee slaapkamers, elk met 'n koningingrootte. Daar is een badkamer met slegs 'n bad, daar is geen stort nie. Die toilet is apart. Die eenheid beskik oor 'n lekker ruim kombuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 'n bykomende fooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie groot huis op 'n lekker groot erf beskik oor drie slaapkamers en een badkamer oorkant Laerskool Lichtenburg. Daar is 'n tenvolle toegeruste kombuis, eet-en sitkamer met 'n groot TV. In die sitkamer is daar 'n slaapbank en 'n dagbed. Daar is slegs een badkamer wat gedeel moet word en dit beskik oor 'n bad, daar is nie 'n stort nie. Die toilet is apart.Hierdie huis is perfek vir 'n groep vriende om heerlik saam te kuier om 'n braaivleis vuurtjie. Hierdie eenheid is 'n aparte eenheid weg van die hoofperseel, op dieselfde erf is daar nog 'n klein woonstelletjie wat twee mense kan akkommoddeer. Elke eenheid het genoeg privaatheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 'n bykomende fooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is op 'n aparte perseel nie ver van die hoofperseel af nie. Dit was deel van 'n groot huis wat opgedeel is twee eenhede. Hierdie eenheid beskik oor eenslaapkamer met 'n koningingrootte bed en een badkamer. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer vir 'n klein kind. Dus is dit lekker vir 'n groep vriende wat wil saam kuier maar nogsteeds privaatheid geniet met jou eie badkamer en kombuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 'n bykomende fooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is nie op die hoofperseel nie, maar dit is baie naby aan die hoofperseel. Hierdie eenheid was deel van 'n groot huis wat in twee eenhede opgedeel is. Hierdie eenheid beskik oor eenslaapkamer met 'n koninginggrootte bed asook 'n stapelbed in die slaapkamer vir twee kinders. Daar is 'n ensuite badkamer, slegs 'n bad. Daar is 'n tenvolle toegeruste kombuis. Uit die kombuis is ' n heerlike braai area en 'n klein swembadjie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 'n bykomende fooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Plaasgenot bied gerieflike verblyf, met 'n rustige plaas atmosfeer in die dorp! Hierdie drieslaapkamer, twee badkamers met inloop storte. Die huis spog met sy eie ingang, onderdakparkering en groot erf. Kom geniet die stilte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 'n bykomende fooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie drieslaapkamerhuis spog met sy eie ingang. Hierdie huis beskik oor drie slaapkamers, twee slaapkamers beskik elk met 'n koningingrootte bed en die derde slaapkamer het twee enkelbeddens. Die eenheid het ook een badkamer met twee inloop storte wat gedeel moet word. Daar is 'n tenvolle toegeruste kombuis met 'n eetkamerstel vir ses gaste. Die TV kamer het 'n lekker groot rusbank.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 'n bykomende fooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Melk bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is, en 'n TV met DStv en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 'n bykomende fooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Wildedonkie bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is, en 'n TV met DStv en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 'n bykomende fooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim enkelwoonstel spog met 'n volledig toegeruste kombuisie, knus leefarea met direkte toegang tot die swembad en 'n privaat braai-area. Die moderne plaashuis-aanraking en grasdak sal 'n plaasbesoek-ervaring opwek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 'n bykomende fooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid tesame met Oppistoep is eenhede wat nie op dieselfde perseel as die hoofperseel is nie. Hierdie eenheid beskik oor eenslaapkamer met 'n ensuite badkamer. Daar is 'n tenvolle toegeruste kombuis en 'n lekker braai area. Indien dit 'n groot groep is kan hierdie eenheid plus die groot huis, Oppistoep bespreek word. Dit is oorkant Laerskool Lichtenburg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 'n bykomende fooi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
74 Bree Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 71 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang