We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Moepelskloof 4x4 Akkommodasie

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R555, Roossenekal, Stofberg, 1066, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Moepelskloof 4x4 Akkommodasie bied selfsorgverblyf in houthuisies langs die R555 net 30 km vanaf Stofberg.

Die sonkrag-eenhede is ver uit mekaar uit en elk is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Elke houthuisie het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. 'n Dubbelslaapbank is beskikbaar.

Die oopplan-kombuis het 'n gasstoof, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eegerei en breekware. Etes kan by die etenstafel geniet word.

Elke houthuisie het 'n privaat braai-area onder 'n grasdak met kampstoele en 'n privaat plonspoel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Moepelskloof 4x4 Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Langs die R555, Roossenekal, Stofberg, 1066, Limpopo
  • Gaste dink Moepelskloof 4x4 Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R555, Roossenekal, Stofberg, 1066, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0532dad5a4a64fdd12270923363d77e6e16e81e5a77884e8b911c317d2f4bb77d2e8e3537a4b9a00a021bbf09b02ca999d59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 Off the R555 Roossenekal 1066 Limpopo 021 201 8901 09:00-19:00 10:00 -25.159627203488 29.888546706515