Elgin River Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mofam River Lodge is die perfekte luukse wegbreek en in die Palmietrivier geleë. Dié lodge is diep in die Overberg se Elgin-vallei waar die natuurlike agtergrond oneindig mooi is.

Mofam is 'n buitemuurse avontuurparadys vir paartjies en gesinne wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek. Mofam se vriendelike personeel wil jou graag help om jou vakansiebehoeftes te laat realiseer. Doendinge sluit kanovaart, rivierritte saam met lieflike sonsondergange en vierwielfietsry in.

Verblyf is in aparte hout-chalets beskikbaar en elke bed is met gehaltelinne oorgetrek. Verder is daar 'n en suite-stort, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n klein dek met stoele en 'n tafel om die lieflike uitsigte te geniet.

Kom geniet 'n smullekker ete by Elgin River Lodge se volledig gelisensieerde restaurant of 'n romantiese ontbyt op jou kajuit se dek wat oor die rivier uitkyk. Na 'n opwindende dag waar jy lekker buitelugdoendinge te voet aangepak het of deur die wingerde en woude op vierwielfietse meegemaak het, kan jy die dag met 'n skemerkelkie by die rivierdek-kroeg afsluit of by die restaurant se wynkroeg.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Elgin River Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]