Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mofifi Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 km vanaf R509, Deel 3 Buffelsfontein, Distrik Rustenburg, 1791, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Mofifi Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat sowat 24 km vanaf Magaliesburg geleë is. Dit bied 'n intieme ontvlugting vir die hele gesin of groep vriende wat op soek is na verblyf in 'n rustige omgewing.

Dié lieflike kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, koffietafel en 'n kaggel. WiFi is beskikbaar.

Gaste kan al fresco-etes op die stoep geniet, terwyl hulle die uitsig oor die bosveld inneem. Daar is 'n gemeenskaplike swembad in die plaas-reservoir met 'n uitsig oor die vallei. Gaste kan ook die skouspelagtige naghemel bewonder en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Mofifi Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Troeteldiere indien gereël
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Allan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 17

Jaar gelys 5

Ligging

  • 11 km vanaf R509, Deel 3 Buffelsfontein, Distrik Rustenburg, 1791, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 km vanaf R509, Deel 3 Buffelsfontein, Distrik Rustenburg, 1791, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4861791b46f01eeada0929bb5d15f2c20260bc71df7a8fd55fc024f7c54826cc15dc04d3c3c3af072a813e88e87081010af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 5 mense 11 km from R509 Portion 3 Buffelsfontein 1791 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.959320052981 27.353721040566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem