Mogodi Lodge
- Kapasiteit: 98 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kowynspas-weg, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R420 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Mogodi Lodge bied selfsorgverblyf in Graskop, Mpumalanga. Dis net 50 m vanaf Graskopkloofwaterval en bied ‘n lieflike uitsig oor die Laeveld. Dis die ideale bestemming vir natuurliefhebbers.
Verblyf word gebied in een- en tweeslaapkamer-chalets, hotelkamers en rugsakreisigerskamers. Elke eenheid het badkamergeriewe.
Gaste kan langs die swembad ontspan en in die Mpumalanga-son baai. Vir diegene wat mal is oor avontuur, is die Graskop Gorge Lift Company, Big Swing en Zipline net langs Mogodi Lodge.
Die lodge bied ‘n restaurant met ‘n lisensie en ‘n á la carte-spyskaart. Daar is ‘n konferensiesentrum op die perseel met plek vir 40 afgevaardigdes. Dis ideaal vir bestuursvergaderings. Daar is ook ‘n kapel en geskenkwinkeltjie met kaarte, poskaarte, Afrika-maskers en ander items op die perseel.
Die lodge is net 1 km suid van Graskop en minder as 49 km van die Krugerwildtuin af. Trekpleisters in die omgewing sluit God's Window, Bourkes Luck-kolgate, die Blyderivierspoort en verskeie watervalle in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Pools
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Sekretariële Geriewe
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kowynspas-weg, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Mogodi Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graskop Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 98 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kowynspas-weg, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom