+214

Mojo Hotel

  • Kapasiteit: 254 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 489 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geleë in Seepunt, net 100 m van die strand en promenade af, is Mojo Hotel die perfekte basis om Kaapstad te verken. Ons het kamers vir elke reisiger—van knus enkel- tot dubbelkamers, gesinskamers en gedeelde ateljees. Alle kamers beskik oor moderne dekor, 'n platskerm-slim-TV en 'n en suite-stort, met gratis hoëspoed-WiFi regdeur. Ons het ook 'n 24-uur-ontvangs en fietsverhuring beskikbaar om die stad te verken.

Net onder vind jy Mojo Market—'n lewendige binnenshuise kos- en leefstylmark met daaglikse lewendige musiek, sport op grootskerms en meer as 25 kosstalletjies wat kookkuns van regoor die wêreld bedien. Gryp 'n drankie by een van die vier kroeë en geniet die atmosfeer.

Maak jou reis epies met Go Mojo Tours. Ons reislessenaar help jou om die beste Kaapstad-ervarings te bespreek—dagtoere, safari's, kosproeë, avontuursport, wateraktiwiteite en selfs Tuinroete-pakkette.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek
Openbare vervoer naby

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.2
Veiligheid
3.6
Gaste se hoogtepunte
Vitino B
Besigheidsreis
4.6
Goeie waarde vir geld, goed geleë en gerieflik. Baie oulike verblyf, goed geleë en die mark is by die hotel. Sal enige tyd weer hier bly.
Sep 2025
Charlene V
Gesin met tieners
4.2
Very well located if you are looking for an affordable and vibey place! Rooms were very clean, beds comfortable and location excellent....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Rodney T
Saam met lewensmaat
4.0
Pleasant. Pleasant and great location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Diana V
Saam met lewensmaat
4.0
Lovely hotel, be aware that the Mojo Market is based at the hotel. The hotel and market are wonderful; however, the noise levels are no...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Keith B
Saam met vriende
4.0
Experience excellents. Nice and very good vibe. I love it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Graeme Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 30 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mojo Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 489
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 489
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 489
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 254 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5d3c569a31002f40b96837de24abb851886e24bceb45ec3ff7f7f15122cfdbc20fe3e733f7d457d53fe0e63dd1036fdf12c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 489 per nag, vir 2 mense 26 5 1 4 30 Regent Road Sea Point 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.919247209527 18.385940641165

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang