Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mokwaripa Lodge

  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R518, Klippan 469, Marken, 0605, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R760 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mokwaripa Lodge is in die Bosveld langs die hoofpad tussen Marken en Ellisras in Limpopo geleë en bied B&B- en selfsorgverblyf. Dié lodge is 'n rustige toevlugsoord vir gaste wat op soek is na 'n outentieke Bosveld-ervaring.

Gaste kan tussen 9 ruim kamers kies wat elk lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Die kamers het elk gemaklike beddens, sagte duvets, linne en 'n privaat ingang. Elkeen van die kamers het 'n TV, 'n yskassie en verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe insluit. WiFi is beskikbaar.

Die lodge het 'n gemeenskaplike sit- en kroegarea, braaigeriewe en 'n swembad. Daar is ook 'n Jacuzzi, pooltafels en veerpyltjieborde.

Mokwaripa Lodge is die ideale plek om van die stadslewe te ontsnap en waar gaste Afrika-sonsondergange in die rustigheid van die natuur kan bewonder.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Mokwaripa Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Estel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 7

Ligging

  • R518, Klippan 469, Marken, 0605, Limpopo
  • Gaste dink Mokwaripa Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R518, Klippan 469, Marken, 0605, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb2b4031d6d4f4a3f1d9ac3e3597da19b9b7389a280fb245f5922e3f927a91a9c7f21c51ee801067c7bcd640f89054a4741f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 R518 469 Klippan 0605 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -23.580168041866 28.215178595335
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem