Mol House
Selfsorg
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Molinera-weg 7, Meadowridge, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mol House is in Meadowridge in Kaapstad naby Valsbaai Rugbyklub en die plaaslike winkelsentrum en restaurante geleë.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuisie is met 'n ketel, broodrooster, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus en dit lei na 'n privaat stoep buite met 'n stoeptafel.
Daar is ook gratis WiFi, 'n TV, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, wynproe, fietsry, bergfietsry en swem in.
Kamer-opset
Kapasiteit: 2
•
Aantal kamers: 1
•
Aantal badkamers: 1
Kenmerke
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Molinera-weg 7, Meadowridge, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Molinera-weg 7, Meadowridge, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap