Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moletani Game Ranch / Wildsplaas

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Pia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Moletani Game Ranch / Wildsplaas
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Jaco W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saw a lot of game and had a lot of fun.

Really nice and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moletani Game Ranch / Wildsplaas se terugvoer

Hi Jaco, thank you for the lovely review. We look forward to welcoming you to the ranch in the future again.

Moletani Game Ranch / Wildsplaas
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was by ons seun se rugbytoer, het elke aand soos 'n klip geslaap.

Ons het baie lekker gebly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moletani Game Ranch / Wildsplaas se terugvoer

Hi Anette, baie dankie vir jou terugvoer

Moletani Game Ranch / Wildsplaas
Sienet H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sienet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike stil rustige atmosfeer. Goed vir die siel.

Die Moletani Game Ranch / Wildsplaas was heerlik privaat en eenkant. Enige iets wat ons onder bestuur se aandag gebring het, is dadelik hanteer. Braai-area en stoep is heerlik. Ons het dit geniet om te gaan stap op die plaas. Hulle het ook baie moeite gedoen om 'n bril wat agtergebly het, per koerier te stuur. Ons sal beslis weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin F
Saam met vriende

Lovely accomodation.

Great stay with friends, shower curtain in 5 sleeper would help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Johan H
Gesin met klein kinders

Dis 'n mooi plek, maar diens is swak.

Daar was nie aanwysings om by die verblyf te kom nie, ons was eers in die verkeerde huis en moes skuif. Die kombuis was nie skoon nie en daar was ook nie gas vir die stoof nie. Dis 'n mooi plek maar word nie instandgehou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moletani Game Ranch / Wildsplaas se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering. ons sal jou per e-pos kontak om jou bekommernisse en onderhandelinge te bespreek en hoe ons kan verbeter.

Moletani Game Ranch / Wildsplaas
Emil H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil H
Gesin met klein kinders

Clean, quiet, fantastic, just what we wanted and needed.

The facilities are clean, the area is quiet, lots of wildlife to see from a game drive with buffalo to giraffes, and zebras, it was most enjoyable and we will definitely be visiting again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estie N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie N

Ons was 'n familie van 13 wat oupa se 80ste verjaarsdag gevier het.

Heerlik gekuier. Rustig en pure plaas. Danie en Riana het ons vriendelik ontvang en ons is die Saterdagmiddag op 'n wildrit. Dit was heerlik en ons het baie wild gesien. Koedoes, rooibokke, elande, wildebeeste, kameelperde en buffels. Almal het dit baie geniet. Ons het elke dag ys gekry en daar was hout vir die vuur in die boma. Die sterre was pragtig in die donker weg van die stadsliggies en om wakker te word met patryse wat roep. Ons hoop om gou weer te gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette K
Gesin met klein kinders

Awesome beslis die moeite werd.

Lyk presies soos die foto's, baie wild gesien, heerlik gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R750
R750 R488
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R488
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R488
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D180, Modimolle, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc84774564862305164474b761b903d6ced9a605801a1165fdee39fd52e92321bc07a212704df7fb30e025f4130ea1a5c1511?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R488 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Off the D180 Modimolle 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.634903530355 28.310787124252
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem