Molopo Lodge
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Jean Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 560
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Susan V - Mei 2024
Algehele gradering
Sal dit graag aanbeveel!
Sue V - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Lynda Z - Apr 2024
Algehele gradering
Comfortable, clean and value for money.
Anton C - Apr 2024
Algehele gradering
Baie rustig en mooi.
Chrisna K - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker en gesellig.
Pedro V - Mrt 2024
Algehele gradering
Het voldoen aan die verwagtinge.
Nicolette K - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker, nog lekker en weer lekker.
Karin S - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gerus en geëet voor lang terugrit.
Gerrie G - Feb 2024
Algehele gradering
Disappointing.
Lees meerPierre J - Feb 2024
Algehele gradering
Quiet, comfortable and clean.
Lees meerTom M - Feb 2024
Algehele gradering
Perfek behalwe vir die swembaddens.
Melvin S - Jan 2024
Algehele gradering
Die dienste is absolutely vriendelik.
Pierre J - Jan 2024
Algehele gradering
A lekker place to sleep over after a day in the hot Kalahari sunshine.
Lees meerGisela P - Jan 2024
Algehele gradering
Great place.
Miranda L - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker kampplek, skoon geriewe.
Marene V - Des 2023
Algehele gradering
Gemaklike plek en vriendelike diens.
Adrienne D - Des 2023
Algehele gradering
Die plek was goed ingerig, diens was verskriklik goed. Kos was heerlik.
Andre B - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en goed om te recharge.
George S - Des 2023
Algehele gradering
Lekker.
Duraan C - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Reinhardt G - Des 2023
Algehele gradering
Fantastiese lodge.
Fransa D - Des 2023
Algehele gradering
Briljant.
Stephen C - Des 2023
Algehele gradering
Awesome.
Helmut G - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful place! Peace and quiet!
Boshoff S - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing and satisfied.
Emmerentia S - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig.
Sammy M - Nov 2023
Algehele gradering
Absoluut 'n baie puik plek. Dit verdien 5 sterre!
Lees meerSandra H - Okt 2023
Algehele gradering
Perfect.
Aletta N - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike oornagplek na en van Kgalagadi.
Anru M - Okt 2023
Algehele gradering
Warm, maar die moeite werd!
Annelies M - Okt 2023
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike plek.
Francois J - Okt 2023
Algehele gradering
Overnight stop on the way to Kgalagadi Transfrontier Park.
Dirk S - Sep 2023
Algehele gradering
Very friendly and nice location.
Gary L - Sep 2023
Algehele gradering
We had an awesome stay at Molopo Lodge.
Ryno V - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf naby aan Kgalagadi.
Wynand B - Sep 2023
Algehele gradering
Goed ontvang by netjiese plek en aandete van skaapstertjies en ribbetjies was heerlik.
Lees meerRobert C - Aug 2023
Algehele gradering
Well appointed stopover.
Udette K - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflike kamp naby Kgalagadi.
Lees meerIan D - Aug 2023
Algehele gradering
Twee nagte verblyf in die Tented Chalet.
Louis F - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer, goeie restaurant, lekker verblyf.
Karen T - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf om aan te beveel met 'n goeie restaurant vir etes!
Lees meerCarla J - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig, netjies, vriendelike diens.
Mario F - Jul 2023
Algehele gradering
Verblyf met verrassings.
Lees meerIan J - Jul 2023
Algehele gradering
Great place.
Joy-marie V - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Adel B - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig. Goeie ontvangs. Koue stort.
Calvin C - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Frikkie R - Jun 2023
Algehele gradering
Baie goeie diens en pragtige kampplekke.
Karen K - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees, dankie!
Liesl S - Jun 2023
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang.
Neeltje B - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike plek om te oornag en die ontbyt was ook smaaklik.
Marianne C - Jun 2023
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Pw S - Jun 2023
Algehele gradering
Fantastiese diens.
Magdel S - Mei 2023
Algehele gradering
Veilige, goed geleë afpakplek.
Christa D - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met warm verwelkoming.
Lj S - Mei 2023
Algehele gradering
Well located with options of stay i.e. camping, overnight cottages and self catering. Great service!
Lana T - Mei 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek! Sal verseker aanbeveel en volgende keer langer bly.
Danielle D - Mei 2023
Algehele gradering
Fabulous accommodation and friendly service.
Cornel V - Mei 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Frederik L - Apr 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek in ons land.
Henk N - Apr 2023
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n wonderlike tyd.
Amanda C - Apr 2023
Algehele gradering
Great lodge!
Lees meerAdolf M - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Dollie C - Mrt 2023
Algehele gradering
Geen krag. baie baie muskiete.
Lezanda R - Feb 2023
Algehele gradering
Al ons verwagtinge oortref.
Gerrie G - Feb 2023
Algehele gradering
Classy establishment.
Stephan M - Jan 2023
Algehele gradering
Great value-for-money accommodation. Various accommodation types to choose from.
Nicky J - Des 2022
Algehele gradering
An oasis in the desert.
Lees meerHelmut G - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderful place!
Danie S - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker.
Pierre D - Okt 2022
Algehele gradering
Briljante diens en waarde vir geld.
Aletta M - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike mense, mooi omgewing.
Kobus V - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike personeel en puik akkommodasie.
Marianne A - Okt 2022
Algehele gradering
Op pad rigting Kgalagadi toe.
Lees meerHelena F - Okt 2022
Algehele gradering
Goeie verblyf. Uitstekende restaurant.
Yvette S - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens. Vreeslik mooi.
Wessel M - Sep 2022
Algehele gradering
Baie goeie plek om oor te slaap voor Kgalagadi. Heerlike ontbyt.
Zelda S - Sep 2022
Algehele gradering
Lieflike oase, in die middel van die woestyn.
Lees meerGillian H - Sep 2022
Algehele gradering
Beautiful surroundings and adequate accommodation.
Dirk N - Aug 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld, baie netjies en gerieflik.
Marelise R - Jul 2022
Algehele gradering
Gemaklike en netjiese verblyf naby die park.
Lees meerSanet D - Jul 2022
Algehele gradering
Oase!
Andre D - Jun 2022
Algehele gradering
Het die lodge en Kalahari omgewing baie geniet.
Lottie V - Jun 2022
Algehele gradering
Rustige oasis.
Karen C - Jun 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Etienne D - Jun 2022
Algehele gradering
Die beste Kalahari-kuierplek.
Penny D - Jun 2022
Algehele gradering
Outstanding! Highly recommended.
Joana D - Jun 2022
Algehele gradering
Stil en rustig. Die terrein is skoon en ons kon maklik rondstap.
Eva N - Jun 2022
Algehele gradering
Brief stopover at Molopo Lodge.
Chrisna K - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik, ontspanne atmosfeer, waarde vir geld.
Lizbé N - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens, gasvry en voel dadelik tuis! Heerlike etes.
Pieter B - Mei 2022
Algehele gradering
Goed geleë, netjies en goeie kliëntediens.
Fiona H - Mei 2022
Algehele gradering
Perfect overnight stay en route to Kgalagadi. Comfortable, friendly, clean, good value.
Melanie D - Apr 2022
Algehele gradering
Baie, baie lekker.
Cobus V - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker gebly. Diens puik.
Ronel C - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfect oasis for the weary road tripper.
Hendrik Jacobus V - Mrt 2022
Algehele gradering
Briljante plek!
Eve B - Mrt 2022
Algehele gradering
Asemrowend!
Karien R - Mrt 2022
Algehele gradering
Was aangenaam verras met die vriendelike ontvangs en heerlike kos!
Chris R - Mrt 2022
Algehele gradering
Great place to stay if visiting or exiting Kgalagadi.
Lida L - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderful stay, great service and a warm welcome!
Elsabe D - Jan 2022
Algehele gradering
Always wonderful.
Marius S - Jan 2022
Algehele gradering
Puik on te oornag en selfs 'n dag of twee langer.
Mareike V - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was 'n fees.
Travis M - Jan 2022
Algehele gradering
Dessert Oasis! Absolutely loved our stay!
Eric W - Des 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame personeel.
Derek T - Des 2021
Algehele gradering
Great hospitality over the Christmas period.
Hennie V - Des 2021
Algehele gradering
Een van ons beste vakansies
Elmarie V - Nov 2021
Algehele gradering
Verfrissend.
JosÉphine H - Okt 2021
Algehele gradering
Splendid
Christiaan H - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Corné V - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelikheid en behulpsaamheid van personeel was uitsonderlik.
Lees meerDanie S - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Johan L - Okt 2021
Algehele gradering
Oor die algemeen goed.
Lees meerHannelize V - Sep 2021
Algehele gradering
Ons was 4 getroude pare bymekaar.
Lees meerAnnemarie V - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier op die stoep na ’n warm dag en lang reis!
Ronell L - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Jacques V - Aug 2021
Algehele gradering
Die lekkerste kuier in jare!
Cloyd D - Aug 2021
Algehele gradering
I would recommend overnighting or a longer stay at the Molopo Lodge to anybody without any doubt.
Marguerite N - Aug 2021
Algehele gradering
Gemak, gerief en ongerepte natuur!
Lees meerMonique O - Aug 2021
Algehele gradering
Excellent camping facilities.
Debbie M - Jul 2021
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Joël M - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlike oornagplek op pad Kgalagadi toe.
Giliam S - Jul 2021
Algehele gradering
Diens uit die boonste rakke.
Lees meerBettie B - Jun 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier. Almal was so gasvry. Met ons aankoms was dit nogals koud. Hulle het ons gratis opgegradeer van 'n tent na 'n huis.
Niekie C - Jun 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, al die staff was behulpsaam.
Johan D - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Erica T - Mei 2021
Algehele gradering
Baie oulike plek. Goeie diens en lekker kos. Die wooneenhede is netjies en gemaklik.
Ronelle E - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflike, pragtige plek.
Elma J - Mei 2021
Algehele gradering
Gemaklike oornagverblyf.
Johan L - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker en die personeel was baie vriendelik en professioneel. Lekker gekamp.
Ruth H - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderful stay, friendly staff.
Hilda M - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf naby Kgalagadi.
Rina V - Apr 2021
Algehele gradering
Wat 'n heerlike en ontspanne plekkie het ons nie raakgeloop nie! Kan dit gerus vir ons medereisigers aanbeveel!
Aninca J - Apr 2021
Algehele gradering
Wat 'n lekker ervaring! Fantastiese diens en 'n vreeslike lekker oornag-stop voor jy die Kgalagadi Transfrontier park binnegaan.
Lance K - Mrt 2021
Algehele gradering
Pretty much the best campsite.
Louis A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Lona M - Mrt 2021
Algehele gradering
Lanklaas sulke goeie diens ervaar!
Riana D - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker kuier, heerlike kos en vriendelike mense.
Chrisna K - Mrt 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf en goeie, vriedelike diens en baie goeie waarde vir geld.
Denise C - Feb 2021
Algehele gradering
Friendly staff.
Peter S - Feb 2021
Algehele gradering
Clean, neat, convenient.
Heidi K - Des 2020
Algehele gradering
Stunning place! Will definitely recommend!
Amanda H - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige lodge
Amorine S - Des 2020
Algehele gradering
TV in kroeg werk nie. Was die aand van Pres. se aankondiging.
Christa K - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelike personeel, skoon, netjies.
Ferdie V - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Anthony G - Des 2020
Algehele gradering
Amazing hospitality, comfort, ambience, food. We were blown away by the welcome we received.
Doreen N - Des 2020
Algehele gradering
Ontspan.
Rudiger V - Des 2020
Algehele gradering
Goeie diens en het aangebied dat ek skuif na 'n chalet to want ek het gekamp.
Jacques L - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker skoon verblyf, heerlike kos en vriendelike mense.
Willem B - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlike oornag op pad na Kgalagadi.
Andries B - Sep 2020
Algehele gradering
Motorfiets toer deur Noord-Kaap.
Molopo Lodge se terugvoer
Hi Andries,
Dankie vir jou terugvoering. Ons het reeds die lekende kraan vervang sowel as die bedpoot. Jammer vir die ongerief. Sien julle binnekort weer!
Groete
Molopo Span
Lorraine V - Sep 2020
Algehele gradering
'n Moet oorbly!
Marliza V - Sep 2020
Algehele gradering
Oase in die Kalahari.
Graham B - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik en 'n besonderse ervaring.
Chris S - Aug 2020
Algehele gradering
Attractive Kalahari experience.
Michal G - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was besonders lekker gewees. Dankie vir die gasvryheid Dirk.
Pierre C - Jan 2020
Algehele gradering
Effense suur smaak.
Lees meerLlewellyn T - Des 2019
Algehele gradering
Baie stil, pragtige natuurskoon en uitstekende diens!
Shandre V - Des 2019
Algehele gradering
Ons het lekker gebly en dit terdeë geniet.
Molopo Lodge se terugvoer
Thank You for the positive feedback.
Kind Regards,
Molopo Management
Somayya E - Des 2019
Algehele gradering
Excellent!
Molopo Lodge se terugvoer
Thank you for the positive feedback.
Kind regards,
Molopo Management
Lorato G - Des 2019
Algehele gradering
The place is beautiful and the food is so delicious. Staff members are so friendly and always ready to respond to requests.
Molopo Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Met u tevredenheid is ons doelwit bereik.
Vriendelike groete tot wedersiens.
Molopo Bestuur
Rogerio Fena D - Sep 2019
Algehele gradering
Great private little campsite with larger ones with private toilet blocks.
Molopo Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Met u tevredenheid is ons doelwit bereik.
Vriendelike groete tot wedersiens.
Molopo Bestuur
Maryke Z - Sep 2019
Algehele gradering
'n Ware oase ná die Kalahari-woestyn.
Molopo Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Met u tevredenheid is ons doelwit bereik.
Vriendelike groete tot wedersiens.
Molopo Bestuur
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Ida B - Aug 2019
Algehele gradering
Gemaklike oorslaapplek na aan die Kgalagdi.
Alwyn S - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker tyd spandeer.
T G B - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Harry C - Jul 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Willa G - Jun 2019
Algehele gradering
Kalahari-skoonheid.
Niel D - Jun 2019
Algehele gradering
Try the lambs neck ─ outstanding!
Lj C - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Vanessa V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Willie S - Jun 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing met nodige gasvryheid.
Johann V - Mei 2019
Algehele gradering
Uitstekend. Dit was lekker om daar te kuier.
Peter T - Apr 2019
Algehele gradering
With car trouble in our group, we were forced to extend our stay to 3 nights. The manager and her husband were so accommodating, and I will never pass Molopo Lodge again without staying!
Dalene S - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf met vriendelike personeel.
Coen B - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker ontspanne en eie atmosfeer.
Tinus V - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelike, behulpsame mense wat daar werk.
Christof B - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Janda A - Mrt 2019
Algehele gradering
Tevrede na 'n paar probleme.
Lees meerAnonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Henry C - Jan 2019
Algehele gradering
Baie goed.
Tertius B - Des 2018
Algehele gradering
Oasis in die Kalahari.
Molopo Lodge se terugvoer
Goeiemiddag baie dankie vir jul goeie resensie dit was n groot plesier om julle hier te he hoop om jul weer in die toekoms te kan akkomendeer
Groete
Annemarie en die Molopo-span
Gerda N - Des 2018
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Margaret W - Nov 2018
Algehele gradering
Pragtige, rustige en netjiese lodge met pragtige natuurskoon, vriendelike diens en etes van hoogstaande gehalte.
Molopo Lodge se terugvoer
Goeie naand Margaret, Baie dankie vir die postitive terugvoer. Hoop ons sien u weer in die toekoms. Groete, Annemarie en die Molopo span.
Shirley S - Okt 2018
Algehele gradering
It was fantastic.
Molopo Lodge se terugvoer
Hi Shirley thank you for the positive feedback it was a absolute plesure having you and your husband here.
Frauke L - Okt 2018
Algehele gradering
Molopo Lodge is the perfect solution for people from afar prior to entry into Kgalagadi Transfrontier Park, and the staff were friendly, polite, helpful and willing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Molopo Lodge is die ideale oplossing vir mense van ver voordat hulle in die Kgalagadi-oorgrenspark ingaan, en die personeel was vriendelik, beleefd, behulpsaam en gewillig.
Molopo gee nie voor om iets anders te wees as wat dit is nie - 'n Kalahari, plattelandse Lodge met al die basiese geriewe, insluitende 'n swembad wat 'n besteding kan wees in daardie temperature!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Molopo Lodge se terugvoer
Hi Frauke,
Thank you for the positive feedback.
Regards Annemarie and staff
Lito G - Okt 2018
Algehele gradering
Uiters netjies en vriendelike personeel!
Loutjie C - Okt 2018
Algehele gradering
Baie goed ontvang en ander verblyf aangebied teen dieselfde prys.
Molopo Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positive terug voering,
Groete,
Annemarie en Molopo span
Ij H - Okt 2018
Algehele gradering
Ons het in tented chalet gebly. Baie goeie ontwerp. Buitebadkamer en kombuis 5 uit 5.
Molopo Lodge se terugvoer
Hi Ian
Dankie vir die terugvoering. Ons is bly om positiewe terugvoering te ontvang van ons Uniee tented chalets. Ek is jammer dat die Chalet nie gereed was met julle aankoms nie, die betrokke partye is aangespreek oor hierdie oorsig en ons werk daaraan om dit in die toekoms te vermy.
Molopo-groete
Dirk Grobler en Molopo span
Riaan L - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Molopo Lodge se terugvoer
Goeie more, baie dankie vir die positive terugvoer. Groete, Annemarie en Molopo span.
Wihan B - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Molopo Lodge se terugvoer
Hi Wian,
Ek is bly ons kon jule verblyf met ons so gemaklik moontlik maak.
Molopo-groete
Dirk en Molopo span
Madeleine N - Sep 2018
Algehele gradering
Alles was baie gerieflik, netjies en skoon - baie mooi.
Molopo Lodge se terugvoer
Hi Madeleine
Dankie vir die terugvoering.
Tot weersiens
Dirk en Molopo span
Marlene K - Aug 2018
Algehele gradering
Aangenaam verras met die pragtige chalet-tente.
Molopo Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terug voering Marlene. Tot weersiens.
Dirk en Molopo Span
Chriselda H - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik en so oulike plekkie om te bly.
Molopo Lodge se terugvoer
Hi Chriselda
Dankie vir die positiewe skrywe. Ons streef om net die beste vir almal en aan almal te bied ten alle tye.
Molopo-groete
Dirk en Molopo span
Jorrie J - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker.
Molopo Lodge se terugvoer
Goeie More Jorrie, Dankie vir die ressensie van ons Lodge. Ons waardeer dit opreg.
Groete,
Dirk en Molopo Span
Peter R - Aug 2018
Algehele gradering
Very good overnight accommodation close to KTNP.
Liezel O - Aug 2018
Algehele gradering
Baie mooi en vriendelike personeel.
Molopo Lodge se terugvoer
Hi Liezel
Jou ouers het definitief hul kort rukkie by ons geniet. Hulle is baie dierbare mense.
Groete
Dirk en Molopo span
Dirk V - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Molopo Lodge se terugvoer
Hi Dirk
Dankie vir die terugvoering. Ek is Bly om te hoor dat ons gaste ons prys bilik vind in hierdie ekonomiese tye.
Groete
Dirk
Greta B - Jul 2018
Algehele gradering
A perfect stop-over if you are leaving the National Park late in the afternoon and need to travel home/on the next day.
Lees meerMolopo Lodge se terugvoer
Hi Greta,
Well spotted and mentioned that our accommodations offer a various options for groups as well as more intimate singles. We have had a couple of sessions with our waiting, managaement and ground staff to empower them with more knowledge. We are happy to report that this has worked well and improved their general knowledge and improved our relations with activity operators in our area. Thank-you for the positive criticism as it is also needed to keep a business in business.
Till next time
Regards
Dirk and Molopo Team
Chris V - Jul 2018
Algehele gradering
Gemaklike verblyf. Vriendelike personeel.
Molopo Lodge se terugvoer
Beste Chris,
Dankie vir skrywe. Dis altyd lekker om te hoor ons personeel doen hul deel om jou tuis te laat voel by ons!
Kalahari-groete,
Dirk en die Molopo span
Janet L - Jul 2018
Algehele gradering
Voortreflik!
Molopo Lodge se terugvoer
Beste Janet,
Dankie vir die terugvoering. Bly die brood was 'n vertroosting vir die siel en sawwe lywe!
Tot volgende keer!
Kalahari-groete,
Dirk en die Molopo span
Alma O - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Molopo Lodge se terugvoer
Beste Alma,
Dankie vir die terugvoering. Ons stap die ekstra myl met graagte vir al ons gaste.
Kalahari-groete,
Dirk en die Molopo span
Cobus M - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Molopo Lodge se terugvoer
Beste Cobus,
Dankie vir die terugvoering. Bly die kinders het die melkkos geniet - dis mos vakansiebederfies wat die rit die moeite werd maak!
Kalahari-groete,
Dirk en die Molopo span
Marli H - Jul 2018
Algehele gradering
Molopo, what a treat!
Molopo Lodge se terugvoer
Dear Marli,
Thank you for your review. Glad we could be part of your holiday!
Kalahari-greetings,
Dirk and the Molopo team
Leone G - Jun 2018
Algehele gradering
Kalahari op sy beste!
Molopo Lodge se terugvoer
Beste Leoné,
Dankie vir die terugvoering. Bly julle het ons unieke geriewe geniet!
Kalahari-groete,
Dirk en die Molopo span
Hendrik F - Jun 2018
Algehele gradering
Good stay but very disappointed in bar prices.
Molopo Lodge se terugvoer
Dear Hendrik,
Thank you for your feedback. We are currently reviewing the pricing of our drinks menu. Thank you for your stay with us!
Kalahari-greetings,
Dirk and the Molopo team
Annalize H - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was 'n goeie ondervinding.
Molopo Lodge se terugvoer
Beste Annalize,
Dankie vir die terugvoering. Jammer vir die ongerief met die elektriese onderbreking. Die probleem is aangepsreek met ons verskaffer.
Ons vertrou ons sal weer deel van julle vakansieroete maak met 'n volgende besoek aan die Kalahari.
Kalahari-groete,
Dirk en die Molopo span
Adri W - Jun 2018
Algehele gradering
Mooiste, skoonste, lekker bederf!
Molopo Lodge se terugvoer
Beste Adri,
Dankie vir die gunstige terugvoering! Tot volgende keer!
Kalahari-groete,
Dirk en die Molopo span
Sune P - Jun 2018
Algehele gradering
Enjoyable stay, excellent value for money!
Elaine E - Jun 2018
Algehele gradering
Absoluut heerlik daar en die vriendelikheid tel baie.
Molopo Lodge se terugvoer
Beste Elaine,
Soos altyd, was dit 'n plesier gewees om julle as gaste te kon ontvang.
Kalahari-groete,
Dirk en die Molopo span
Kristien D - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf op pad na die Kalahari.
Lees meerMolopo Lodge se terugvoer
Beste Kristien,
Dankie vir jul positiewe terugvoering. Dankie dat julle ons deel gemaak het van jul vakansie!
Kalahari-groete,
Dirk die en Molopo Span
Louis H - Mei 2018
Algehele gradering
Beste mense en beste waarde vir geld!
Lees meerMolopo Lodge se terugvoer
Beste Louis,
Dankie dat julle ons gekies het vir die afskop van die vakansie. Ons sal julle definitief volgende jaar weer sien!
Kalahari-groete,
Dirk en die Molopo span
Ian T - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sal Molopo hoogs aanbeveel.
Molopo Lodge se terugvoer
Goeie Miag Ian,
Dankie vir jou positiewe terugvoering. Sien julle gou weer!
Groete
Dirk en Molopo Span
Mark P - Mei 2018
Algehele gradering
Wonderful welcome and a most comfortable stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike welkom en 'n baie gerieflike verblyf.
'n Baie gerieflike oornagstop op pad na die Kgalagadi.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Molopo Lodge se terugvoer
Good Afternoon Mark,
Thank you for your kind words.
See you soon!
Dirk and Molopo team
Retief U - Mei 2018
Algehele gradering
Van die instap tot die totsiens sê was 'n heerlik positiewe ervaring met egte Kalahari gasvryheid!
Molopo Lodge se terugvoer
Goeie middag Retief
Ek is baie bly julle het julle verblyf by ons geniet. Ons sien daarna uit om julle spoedig weer terug te verwelkom.
Groete
Dirk en Molopo span.
Irma V - Mei 2018
Algehele gradering
Wonderlik netjies en goed versorgde tuine en geriewe. Heerlike kos en vriendelike personeel.
Molopo Lodge se terugvoer
Hi Irma,
Dankie vir die terugvoering. Ons nuwe handoeke is reeds bestel en sal definitief in plek wees met julle volgene besoek aan ons.
Beste Wense
Dirk en Molopo Span
Cecilia V - Apr 2018
Algehele gradering
Aaklig, was 2 aande geboek, het laat weet, ek is effe siek en ons kom eers die Saterdagoggend in vir ontbyt en slaap dan oor daar.
Lees meerMolopo Lodge se terugvoer
Goeie Middag Cecilia,
Dankie dat jy die tyd geneem het om aan ons te skryf. Ons is baie jammer om te moet verneem dat u nie u verblyf by ons geniet het nie en dat julle so afgryslike ervaring moes deurmaak.
Ons vra dat u ons wel ingedagte sal hou in die toekoms sodat ons u kan bederf met ons Kalahari gasvryheid.
Warm Kalahari Groete
Dirk Grobler
Molopo Lodge
Gerhard L - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker gekuier in uitsonderlike omgewing met rustigheid.
Molopo Lodge se terugvoer
Goeie Middag Gerhard,
Dankie dat ons deel van julle reis kon meemaak.
Tot 'n volgende besoek.
Groete
Dirk en Molopo Span
Adri C - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf.
Lees meerMolopo Lodge se terugvoer
Goeie Middag Adri, dankie vir die mooi terugvoering.
Groete
Dirk en Molopo Span
Alan M - Apr 2018
Algehele gradering
I immediately felt welcome - now I was in the Kalahari.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek het onmiddellik welkom gevoel - ek was nou in die Kalahari.
Dirk en sy span het ons tuis laat voel en niks was te veel moeite nie. Ons sal definitief Molopo Lodge as 'n gereeld oornagstop gebruik op pad Kalahari toe.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Molopo Lodge se terugvoer
Goeie dag Alan,
Dankie vir die terugvoering en dat julle ons gekies het om die Kalahari te besoek. Ons sien uit na julle volgende besoek aan ons.
Groete
Dirk en Molopo Span
Willem O - Apr 2018
Algehele gradering
Ag, dit was sommer net lekker om daar te bly.
Molopo Lodge se terugvoer
Hi Willem
Dankie at julle by ons oornag het, en dankie vir die terugvoering.
Groete
Dirk en die span.
Molopo Lodge
Danie B - Apr 2018
Algehele gradering
Sielerus.
Molopo Lodge se terugvoer
Hi Danie,
Ons is bly u het u verblyf by ons geniet en sien daarna uit om julle spoedig weer te verwelkom.
Kalahari Groete,
Dirk Grobler en Span
Molopo Lodge
Willem O - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik. So reg in die Kalahari se omgewing.
Molopo Lodge se terugvoer
Hi Willem,
Dankie vir u terugvoering. Ons bedank u vir die voorstel van die spieël in die slaap eenhied en maak werk daarvan.
Tot volgende keer.
Kalahari Groete,
Dirk Grobler en Span
Molopo Lodge
Kobie C - Mrt 2018
Algehele gradering
Op hierdie stadium kan die verblyf nie aanbeveel word nie, maar wel die restaurant waar goeie kos genuttig kan word.
Lees meerMolopo Lodge se terugvoer
Goeie Middag Kobie,
Dankie vir die terugvoering. Ons is tans besig om ons linne en handoeke te vervang en ons sal werk maak van u voorstel vir hakke in die badkamer. Ons personeel is aangespreek oor hul gebrek aan 'n hartlikke welkom aan u en vra nederig om verskoning vir die toon wat deur ons geskep is vir u verblyf met ons.
Ons vertrou dat ons u in die toekoms weer mag verwelkom.
Klahari Groete,
Dirk Grobler en Span
Molopo Lodge
Tersia V - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantastiese omgewing met uitstekende diens.
Molopo Lodge se terugvoer
Hi Tersia,
Dankie vir u verblyf met ons en ons is bly u het ons gasvryheid geiet.
Kalahari Groete,
Dirk Grobler en Span
Molopo Lodge
Andreas Kok H - Feb 2018
Algehele gradering
Onverwacht prachtig verblijf.
Molopo Lodge se terugvoer
Good Afternoon Andreas,
Thank you for your patronage. We are working on expanding our wine list and will have an updated variety with your next visit to us.
Kalahari Greetings,
Dirk Grobler en Team
Molopo Lodge
Cathy B - Feb 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam, aandag aan klein dinge, selfs Grandpa poeier vir die dag na vorige aand!
Molopo Lodge se terugvoer
Hi Cathy,
Dankie vir die terugvoering. Bly die klein goedjies het gehelp om julle verblyf so gemaklik moontlik te maak.
Kalahari Groete,
Dirk Grobler en Span
Molopo Lodge
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Donovan D - Jan 2018
Algehele gradering
Asemrowend!
Adré J - Jan 2018
Algehele gradering
'n Oase in die woestyn
Piet B - Des 2017
Algehele gradering
Fantastiese opgegradeerde verblyf.
Dutoit S - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig mooi uitstekende kos.
Hc V - Okt 2017
Algehele gradering
Skoon gerieflike verblyf en restaurant wat etes verskaf.
Elsa V - Okt 2017
Algehele gradering
Ons het oorgeslaap op pad na Kgalagadi. Alles was heerlik, netjies en skoon. Die ontbyt was goed.
Vernon K - Okt 2017
Algehele gradering
Kliëntediens met 'n glimlag.
Pieter D - Sep 2017
Algehele gradering
Wat 'n goeie ervaring was, het as 'n swak ervaring beëindig.
Belia O - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Karin S - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker om as laaste stop te dien voor Kgalagadi. Alles was mooi en netjies.
Alida K - Sep 2017
Algehele gradering
Nuwe tentkamp heerlik!
Leonie B - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Willi S - Sep 2017
Algehele gradering
Die camping chalets bied waarde vir geld en die ontbyt was voortreflik.
Pieter M - Sep 2017
Algehele gradering
Aangename omgewing en goed geleë t.o.v die Kgalagadi park.
Christie S - Sep 2017
Algehele gradering
A place with a real Kalahari ambiance, helpful and friendly staff, tasteful and clean accommodation and an excellent restaurant.
Lees meerLeon B - Aug 2017
Algehele gradering
Baie goeie ervaring met baie nice personeel.
Fred B - Aug 2017
Algehele gradering
Baie netjies en heerlike kos!
Deon L - Aug 2017
Algehele gradering
Aangenaam, privaat en allemintige gasvryheid. Lieflike blyplek en goed versorg.
Jan A - Aug 2017
Algehele gradering
Stilte en rustigheid.
Jan G - Aug 2017
Algehele gradering
Netjiese safari tente, restaurant en omgewing met vriendelike diens.
Annelize B - Jul 2017
Algehele gradering
Was 'n baie positiewe ervaring!
Niek V - Jul 2017
Algehele gradering
Very nice spot and worth its money.
Elize C - Jul 2017
Algehele gradering
Baie goed.
Renata L - Jul 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en die diens was uiters vriendelik.
Riaan M - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlike gekamp.
Francois D - Jul 2017
Algehele gradering
Goed toegeruste, lekker verblyf in splinternuwe gesin-chalet! Buitestort is iets om te beleef!
Johan V - Jul 2017
Algehele gradering
Lekkerrus is die woord, goeie gehalte vir geld.
Peter D - Jun 2017
Algehele gradering
Very peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie rustig.
Skoon, netjies, baie vriendelik, goeie diens.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hannelise P - Jun 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Bokkie L - Jun 2017
Algehele gradering
Ons het ons verblyf baie geniet met baie vriendelike mense en personeel en 'n uitstekende restaurant. Kos om van te droom.
Amanda G - Apr 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Colette B - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Molopo Lodge se terugvoer
Hi Collette,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit is verblywend en motiverend vir ons span by die Molopo!
Groete
Dirk Grobler
Kassie G - Jan 2017
Algehele gradering
Potensiele skat in die Kalahari.
Lees meerZanne-marie H - Des 2016
Algehele gradering
Baie mooi lodge met verskillende opsies van verblyf, skoon, netjies en heerlike restaurant.
Lees meerJonina F - Des 2016
Algehele gradering
'n Oornag stop.
Lees meerMolopo Lodge se terugvoer
Hi Jonina,
Ons is baie jammer om te hoor van die ongerief wat julle moes verduur gedurende julle verblyf by ons. Ons is tans besig met verbeterings aan ons akkommodasie eenhede en het die probleem met krag punte in die kamers aangespreek en dit sal vermeerder word en ook beter geplaas word. Die gebrek aan voorraad vir sekere disse op ons spyskaart is onverskoonbaar en die betrokke partye is aangespreek hieroor. Aangaande die muskiete en insekte het ons 'n nuwe teenmiddel wat ons tans op die proef stel en vertrou dat dit die probleem sal oplos.
Vertrou dat ons julle binnekort weer mag verwelkom by ons.
Groete
Molopo Lodge Bestuur
Lynette M - Nov 2016
Algehele gradering
Pragtig.
Molopo Lodge se terugvoer
Hi Lynnette,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering! Sien julle binnekort weer.
Groete
N C Famous Lodges Span
Trudie L - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlik gebly by Molopo Lodge.
Charl E - Aug 2016
Algehele gradering
Geen probleme nie.
Nicolise E - Aug 2016
Algehele gradering
Die verblyf was uitstekend.
Pierro L - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was uitstekend!
De Villiers B - Apr 2016
Algehele gradering
Perfekte oornag voor mens die Kgalagadi ingaan.
Pote F - Apr 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel en jy voel welkom.
Joe V - Mrt 2016
Algehele gradering
Ontspanne!
Jacobus Petrus K - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker om Molopo Lodge as basis te gebruik om die streek te verken.
Louis V - Mrt 2016
Algehele gradering
Altyd lekker daar.
Henri V - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderlike verblyf en kuier aan die voete van die Kgalagadi!
Lees meerAngel B - Des 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Molopo Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering en voorstel. Ons sal daarna kyk om die hek meer toeganklik te maak vir gaste na-ure. Tot ons weer sien
NC Famous Lodges Span
Lynda L - Sep 2015
Algehele gradering
Baie potensiaal, maar word ongelukkig swak bestuur.
Cor And Martie O - Sep 2015
Algehele gradering
Beautiful lodge, good breakfast, helpful in particular the owner. Only half an hour drive from Kgalagadi. Good experience.
Bennie M - Sep 2015
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus na die langpad van Pretoria af op pad na die Kgalagadi.
Molopo Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering! Ons waardeer dit en is bly dat julle 'n wonderlike ervaring by ons gehad het.
Tot ons weer sien
NC Famous Lodges Span
Willem A - Aug 2015
Algehele gradering
Skoon en gerieflik!
Carl G - Aug 2015
Algehele gradering
Fantasties.
Emmarentia N - Aug 2015
Algehele gradering
Personeel was vriendelik.
Erika H - Jul 2015
Algehele gradering
We stayed in one of the rondawels at Molopo - maybe we were just unlucky and got the worst of all, but isn't a chain just as strong as it's weakest link?
Lees meerJal K - Jul 2015
Algehele gradering
Dit was heel aangenaam, kamers netjies en skoon.
Anton R - Jul 2015
Algehele gradering
We camped at Molopo Lodge on our way to the Kgaligadi.
Leon S - Mei 2015
Algehele gradering
Ons sal beslis weer daar gaan oorbly.
Carilette V - Apr 2015
Algehele gradering
Ons het in die Camping Chalet gebly.
Lees meerAlet S - Apr 2015
Algehele gradering
Een nag in 'n Tent gebly.
Peet V - Apr 2015
Algehele gradering
Interessante en gasvrye verblyf.
Antoinette V - Apr 2015
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
Lees meerMagdel D - Apr 2015
Algehele gradering
Very disappointed!
Mariaan V - Apr 2015
Algehele gradering
Dit was aanvaarbaar.
Elmarie M - Apr 2015
Algehele gradering
Goeie ligging t.o.v. Kgalagadi. Heerlike aandete.
Kassie G - Apr 2015
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld, puik kliëntediens!
Chris S - Mrt 2015
Algehele gradering
Vier nagte oorgeslaap.
Emi N - Mrt 2015
Algehele gradering
Had an amazing first experience at Molopo Lodge.
Peet V - Mrt 2015
Algehele gradering
Ontvangs vriendelik.
Lees meerRoelof S - Mrt 2015
Algehele gradering
Vriendelike en hulpvaardige diens.
Lees meerKevin B - Des 2014
Algehele gradering
Baie dankie!
Harry W - Nov 2014
Algehele gradering
Good value and a nice setting
Malcolm V - Okt 2014
Algehele gradering
Sal nie weer daar bly nie.
Lees meerHester M - Okt 2014
Algehele gradering
Saam met familie na die Kgalagadi. Oorgeslaap by Molopo Lodge. Baie rustig en omgewing mooi.
Albert V - Sep 2014
Algehele gradering
Very nice oasis in the Kalahari
Andre N - Sep 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Valerie H - Aug 2014
Algehele gradering
Not quite as expected.
Lees meerPetra A - Jul 2014
Algehele gradering
The lodge is nice.
Theuns B - Jul 2014
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam! Vriendelike personeel.
Thomas P - Jun 2014
Algehele gradering
Baie lekker!
Willem J - Mrt 2014
Algehele gradering
Overnight stay
Nico G - Mrt 2014
Algehele gradering
Alles was puik!
- Kapasiteit: 138 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R360, Askham, Upington, 8814, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom