+89
Lodge in Askham

Molopo Kalahari Lodge

  • Slaapplek vir 136 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R360, Askham, Upington, 8814, Noord-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Die Molopo Kalahari Lodge is vernoem na die droë Molopo-rivier en geleë in die Groen Kalahari, sowat 200 km noord van Upington, 5 km vanaf die Botswana-grens en 60 km vanaf die wêreldbekende Kgalagadi Oorgrenspark.

Ons basiese verblyf smelt pragtig saam met die natuur, maar toon ook baie aandag aan detail. Dit sluit chalets, tent-chalets, en 'n kampeerterrein met ablusiegeriewe in. Molopo Lodge is ideaal vir reisigers wat op pad is na die park en vir diegene wat smag na 'n wegbreek van die gejaagde lewe in die stad. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Nuttig gerus 'n heerlike maaltyd by ons restaurant wat ook oop is vir die publiek of kuier lekker in ons bekende Kalahari Kroeg. Ons het ook trou- en konferensiegeriewe, 'n opsionele wasgoeddiens en 24 uur-sekuriteit.

Hier kan jy die ware Kalahari beleef terwyl jy skaak speel met die groot stel, langs die reuse swembad ontspan of 'n bietjie rugby kyk op die grootskerm-TV


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 472 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Carine W
Gesin met klein kinders
5.0
Warm geslaap, heerlik geëet! Heerlik soos altyd!
Mei 2026
Johan F
Besigheidsreis
5.0
Fantasties! Hanna en haar span was uitstekend!
Mei 2026
Johan F
Besigheidsreis
5.0
Soos altyd, ongelooflik! Uitstekend, Molopo Kalahari Lodge bly altyd 'n wenner!
Mei 2026
Sulette V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese verblyf in rustige omgewing. Baie lekker rustig gebly en restaurant het puik kos voorgestel.
Apr 2026
Richard V
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing place. Friendly and amazing staff. This beautiful property is everything we wanted and our stay was just too short. Will be bac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mano Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 999

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R360, Askham, Upington, 8814, Noord-Kaap
  • Gaste dink Molopo Kalahari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 030
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 030
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 030
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R360, Askham, Upington, 8814, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 136 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d12dbcbd1c4076c9469ae5a6b9274edef6e1da92a2a096b8ef6d1138a0d1065cccb0d671297436b114f592705804be79fbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense 472 5 1 5 R360 Askham 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.931207103039 20.661559775776
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang