LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Molopo Travel Inn | LekkeSlaap
+18

Molopo Travel Inn

B&B

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 27 resensies vir Molopo Travel Inn
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Pieter D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Gesin met tieners

Veilige en netjiese verblyf.

Dit is veilig, skoon en netjies. Voertuie staan onderdak agter palissade en hek.

Kathy K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kathy K
Gesin met klein kinders

Stayed over for one night, was warmly welcomed and service was good.

Was warmly welcomed, the service was very good, breakfast served was excellent.

Susan K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir oornag.

Ons het nou vir die tweede maal hier oornag en was albei kere tevrede met ons akkommodasie. Sal dit beslis aanbeveel.

Carina S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina S
Gesin met tieners

Wow!

Wat 'n skoon en netjiese plek. En 'n engel mens wat uit haar pad gegaan het om vir ons laat aand 'n pakkie te gaan oplaai het.

Sanette L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanette L
Saam met vriende

Gerieflike skoon oornagfasiliteit.

Baie mooi skoon oornagfasiliteit, net jammer die dorp se krag was af - iets wat buite die eienaars se hande was maar hulle het uit hulle pad gegaan om dit gerieflik te maak.

Jerry B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf in rustige omgewing.

Baie veilig geslaap, lekker geëet en sal weer daar oorbly in die toekoms. Mense baie vriendelik.

Marius G - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius G
Enkelreisiger

Baie tuis gevoel!

Was regtig aangenaam, almal is net vriendelik en dit gevoel of ek hulle al jare ken!

Andre B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Dit was die regte keuse om daar te oornag.

Gerieflik, veilig en plesier om daar tuis te gaan. Moeite is gedoen met ons vriesgoed.

Thys D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thys D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie bevredigend.

Sien die sterre.

Noeline S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noeline S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was heeltemal tevrede.

Die dame was baie behulpsaam het selfs na ure ingekom om vir ons n probleem op te los.

Andre R - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig.

Goeie ligging en veilig, maar vlooie het ons gebyt.

Molopo Travel Inn's terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Dit was sekerlik muskiete wat julle gepla het na die vlaag reëns wat ons gehad het. Ons het nog nooit 'n klagte van vlooie gehad nie!

Molopo Travel Inn
Alma V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma V
Gesin met tieners

Netjies en gerieflik.

Netjiese en gerieflike eenhede. Diens baie vriendelik.

Nicolene P - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie vriendelik deur Babsie ontvang en alles was baie netjies.

Daar was net 'n misverstand met die ontbyt wat nie in die prys ingesluit was nie.

Frans V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dink mooi voor jy hier oornag.

Ons ontvangs was hartlik ten spyte van die feit dat dit buite gewone ure was. Die kamer is netjies maar die bed slaap uiters ongemaklik. Tydens ons verblyf was daar 'n kursus aan die gang en ons is aanbeveel om ontbyt elders te geniet. Die perseel is netjies. Ek sou ook 'n privaat eerlikheidskroeg/yskassie met behoorlike voorraad drinkgoed in die kamer wou sien. Ons grootste kritiek is die ongemaklike bed waarop ons na 5 ure in die motor moes slaap.

Sf V - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sf V
Besigheidsreis

Goeie, skoon verblyf.

Baie lekker gebly by Molopo Travel Inn.

Francois H - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H
Saam met vriende

Sal Molopo vir enige een aanbeveel.

Baie netjies en skoon.

Herman L - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het al by baie oornagplekke gebly, maar hierdie was 'n wonderlike ervaring!

Baie lekke, sal enige tyd weer daar bly. Skoon, netjies en almal baie gasvry.

Anne M - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anne M

A good stay at Molopo Travel Inn

It's enjoyable and peaceful, and a well secured accommodation.

Giep S - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Giep S
Saam met vriende

Baie goed. Vriendelike ontvangs en lekker ontbyt!

Sien die sterre hieronder.

Jenny J - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny J
Gesin met klein kinders

Ons verblyf was uitstekend, en veral Babsie, sy is die lieflikste persoon ooit. Baie Dankie.

Die gastehuis was baie oulik. Ons gesin reis baie en Molopo staan definitief uit bo ander. Pragtig inderdaad. Baie dankie aan Babsie Burger, sy is die beste.

Annatjie J - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie J
Saam met vriende

Ons het heerlik gebly!

Ek sal enige tyd aanbeveel vir enige iemand. Gerieflik vir oornag en dan verder reis!

Linki V - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linki V
Gesin met klein kinders

Lekker netjiese en gerieflike verblyf. Het net oornag, maar sal ook meer nagte daar bly.

Het baie lekker gebly. Kon ook die plek maklik kry. Sal dit vir enige iemand aanbeveel!

Pieter V - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Babsie is baie gasvry. Ontbyt was ook baie lekker gewees.

Johan &; Magda M - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan &; Magda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die verblyf by Molopo Travel baie goed, netjies en veilig gevind.

Molopo Travel Inn kan as 'n baie luukse en bekostigbare oornag-gerief beskou word en ons sal verseker weer van hul diens gebruik maak.

Noleen M - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic

We will definitaly go to Molope Travel Inn again.

Marie V - Sep 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was wonderful

Will certainly visit again!

Hannes V - Jan 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V
Gesin met tieners

Good

Everything was good at Molopo Travel Inn.

Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Naas Raubenheimerstraat 28, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjYjEyY2Q1LTliZTgtNDBhNS1iMTg1LTA1MTdkNzRiZmZkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Naas Raubenheimerstr 28 Vryburg 8601 Noordwes 086 999 0018 14:00-22:00 09:00 -26.948048395261 24.721512794495
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!