Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en 'n plafonwaaier. Dit maak oop na 'n stoep met sitplek en lei na die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Troeteldiere en rook word nie toegelaat nie.
Geen partytjies of harde geraas nie, aangesien die eiendom in 'n residensiële area is.
Gaste kan individuele kamers of die hele huis (al 6 kamers) bespreek vir 'n gesinsverblyf.
Wanneer 1 of 2 kamers bespreek word, deel gaste gemeenskaplike ruimtes met ander:
Toegang tot die groot gemeenskaplike swembad en tuin met sonbeddens en sambrele.
Volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis (skottelgoedwasser, mikrogolfoond, stoof, oond, yskas, vrieskas, wasbak, eetgerei en breekware).
Gemeenskaplike sitkamer met slim-TV (elke kamer het ook sy eie slim-TV).
Gemeenskaplike eetarea vir maaltye.
Die huis is dubbelverdieping; die eienaars woon op die boonste vlak.
Gaste het toegang tot alle gemeenskaplike areas behalwe kamers wat deur ander bespreek is. Deur addisionele kamers te bespreek, kry jy volle toegang tot die hele huis.
Die eienaars is Christene en vra dat gaste hul geloof respekteer, soos die eienaars hulle s'n respekteer.
Die eiendom werk slegs op 'n sonkragstelsel; gaste moet ligte afskakel wanneer hulle vertrek en hoë-krag toestelle soos verwarmers of haardroërs vermy.
Bobbejane en ape mag kom kuier; gaste moet vensters en deure toe hou wanneer hulle vertrek en kos veilig bêre.
Gaste moet seker maak dat die gasstoof met 'n bestendige blou vlam brand en dat warm water beskikbaar is voor gebruik.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en 'n plafonwaaier. Dit lei na 'n stoep met sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Troeteldiere en rook word nie toegelaat nie.
Geen partytjies of harde geraas nie, aangesien die eiendom in 'n residensiële area is.
Gaste kan individuele kamers of die hele huis (al 6 kamers) bespreek vir 'n gesinsverblyf.
Wanneer 1 of 2 kamers bespreek word, deel gaste gemeenskaplike ruimtes met ander:
Toegang tot die groot gemeenskaplike swembad en tuin met sonbeddens en sambrele.
Volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis (skottelgoedwasser, mikrogolfoond, stoof, oond, yskas, vrieskas, wasbak, eetgerei en breekware).
Gemeenskaplike sitkamer met slim-TV (elke kamer het ook sy eie slim-TV).
Gemeenskaplike eetarea vir maaltye.
Die huis is dubbelverdieping; die eienaars woon op die boonste vlak.
Gaste het toegang tot alle gemeenskaplike areas behalwe kamers wat deur ander bespreek is. Deur addisionele kamers te bespreek, kry jy volle toegang tot die hele huis.
Die eienaars is Christene en vra dat gaste hul geloof respekteer, soos die eienaars hulle s'n respekteer.
Die eiendom werk slegs op 'n sonkragstelsel; gaste moet ligte afskakel wanneer hulle vertrek en hoë-krag toestelle soos verwarmers of haardroërs vermy.
Bobbejane en ape mag kom kuier; gaste moet vensters en deure toe hou wanneer hulle vertrek en kos veilig bêre.
Gaste moet seker maak dat die gasstoof met 'n bestendige blou vlam brand en dat warm water beskikbaar is voor gebruik.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer met groot vernsters het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en 'n plafonwaaier. Dit lei na 'n stoep met sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Troeteldiere en rook word nie toegelaat nie.
Geen partytjies of harde geraas nie, aangesien die eiendom in 'n residensiële area is.
Gaste kan individuele kamers of die hele huis (al 6 kamers) bespreek vir 'n gesinsverblyf.
Wanneer 1 of 2 kamers bespreek word, deel gaste gemeenskaplike ruimtes met ander:
Toegang tot die groot gemeenskaplike swembad en tuin met sonbeddens en sambrele.
Volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis (skottelgoedwasser, mikrogolfoond, stoof, oond, yskas, vrieskas, wasbak, eetgerei en breekware).
Gemeenskaplike sitkamer met slim-TV (elke kamer het ook sy eie slim-TV).
Gemeenskaplike eetarea vir maaltye.
Die huis is dubbelverdieping; die eienaars woon op die boonste vlak.
Gaste het toegang tot alle gemeenskaplike areas behalwe kamers wat deur ander bespreek is. Deur addisionele kamers te bespreek, kry jy volle toegang tot die hele huis.
Die eienaars is Christene en vra dat gaste hul geloof respekteer, soos die eienaars hulle s'n respekteer.
Die eiendom werk slegs op 'n sonkragstelsel; gaste moet ligte afskakel wanneer hulle vertrek en hoë-krag toestelle soos verwarmers of haardroërs vermy.
Bobbejane en ape mag kom kuier; gaste moet vensters en deure toe hou wanneer hulle vertrek en kos veilig bêre.
Gaste moet seker maak dat die gasstoof met 'n bestendige blou vlam brand en dat warm water beskikbaar is voor gebruik.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie koninginkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv, 'n plafonwaaier en 'n lessenaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Troeteldiere en rook word nie toegelaat nie.
Geen partytjies of harde geraas nie, aangesien die eiendom in 'n residensiële area is.
Gaste kan individuele kamers of die hele huis (al 6 kamers) bespreek vir 'n gesinsverblyf.
Wanneer 1 of 2 kamers bespreek word, deel gaste gemeenskaplike ruimtes met ander:
Toegang tot die groot gemeenskaplike swembad en tuin met sonbeddens en sambrele.
Volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis (skottelgoedwasser, mikrogolfoond, stoof, oond, yskas, vrieskas, wasbak, eetgerei en breekware).
Gemeenskaplike sitkamer met slim-TV (elke kamer het ook sy eie slim-TV).
Gemeenskaplike eetarea vir maaltye.
Die huis is dubbelverdieping; die eienaars woon op die boonste vlak.
Gaste het toegang tot alle gemeenskaplike areas behalwe kamers wat deur ander bespreek is. Deur addisionele kamers te bespreek, kry jy volle toegang tot die hele huis.
Die eienaars is Christene en vra dat gaste hul geloof respekteer, soos die eienaars hulle s'n respekteer.
Die eiendom werk slegs op 'n sonkragstelsel; gaste moet ligte afskakel wanneer hulle vertrek en hoë-krag toestelle soos verwarmers of haardroërs vermy.
Bobbejane en ape mag kom kuier; gaste moet vensters en deure toe hou wanneer hulle vertrek en kos veilig bêre.
Gaste moet seker maak dat die gasstoof met 'n bestendige blou vlam brand en dat warm water beskikbaar is voor gebruik.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en 'n plafonwaaier. Dit maak oop na 'n balkon met glasdeure en 'n uitsig oor die swembad en op die berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Troeteldiere en rook word nie toegelaat nie.
Geen partytjies of harde geraas nie, aangesien die eiendom in 'n residensiële area is.
Gaste kan individuele kamers of die hele huis (al 6 kamers) bespreek vir 'n gesinsverblyf.
Wanneer 1 of 2 kamers bespreek word, deel gaste gemeenskaplike ruimtes met ander:
Toegang tot die groot gemeenskaplike swembad en tuin met sonbeddens en sambrele.
Volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis (skottelgoedwasser, mikrogolfoond, stoof, oond, yskas, vrieskas, wasbak, eetgerei en breekware).
Gemeenskaplike sitkamer met slim-TV (elke kamer het ook sy eie slim-TV).
Gemeenskaplike eetarea vir maaltye.
Die huis is dubbelverdieping; die eienaars woon op die boonste vlak.
Gaste het toegang tot alle gemeenskaplike areas behalwe kamers wat deur ander bespreek is. Deur addisionele kamers te bespreek, kry jy volle toegang tot die hele huis.
Die eienaars is Christene en vra dat gaste hul geloof respekteer, soos die eienaars hulle s'n respekteer.
Die eiendom werk slegs op 'n sonkragstelsel; gaste moet ligte afskakel wanneer hulle vertrek en hoë-krag toestelle soos verwarmers of haardroërs vermy.
Bobbejane en ape mag kom kuier; gaste moet vensters en deure toe hou wanneer hulle vertrek en kos veilig bêre.
Gaste moet seker maak dat die gasstoof met 'n bestendige blou vlam brand en dat warm water beskikbaar is voor gebruik.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n plafonwaaier, 'n lessenaar en 'n TV met DStv. Die kamer is toeganklik vanaf die balkon met 'n swembad, berg- en see-uitsigte het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Troeteldiere en rook word nie toegelaat nie.
Geen partytjies of harde geraas nie, aangesien die eiendom in 'n residensiële area is.
Gaste kan individuele kamers of die hele huis (al 6 kamers) bespreek vir 'n gesinsverblyf.
Wanneer 1 of 2 kamers bespreek word, deel gaste gemeenskaplike ruimtes met ander:
Toegang tot die groot gemeenskaplike swembad en tuin met sonbeddens en sambrele.
Volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis (skottelgoedwasser, mikrogolfoond, stoof, oond, yskas, vrieskas, wasbak, eetgerei en breekware).
Gemeenskaplike sitkamer met slim-TV (elke kamer het ook sy eie slim-TV).
Gemeenskaplike eetarea vir maaltye.
Die huis is dubbelverdieping; die eienaars woon op die boonste vlak.
Gaste het toegang tot alle gemeenskaplike areas behalwe kamers wat deur ander bespreek is. Deur addisionele kamers te bespreek, kry jy volle toegang tot die hele huis.
Die eienaars is Christene en vra dat gaste hul geloof respekteer, soos die eienaars hulle s'n respekteer.
Die eiendom werk slegs op 'n sonkragstelsel; gaste moet ligte afskakel wanneer hulle vertrek en hoë-krag toestelle soos verwarmers of haardroërs vermy.
Bobbejane en ape mag kom kuier; gaste moet vensters en deure toe hou wanneer hulle vertrek en kos veilig bêre.
Gaste moet seker maak dat die gasstoof met 'n bestendige blou vlam brand en dat warm water beskikbaar is voor gebruik.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
35 Swartrivier Road, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang