Monacco Guest House
- 21 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 61 Prinsloo Street, Erasmus, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Monacco Guest House is 'n gastehuis naby die middel van Bronkhorstspruit, Gauteng. Buiten die verblyf, bied die gastehuis ook konferensiegeriewe, maaltye, middagete-kospakkies en onderdakparkeerplek in die omgewing met 24 uur-gewapende reaksie sekuriteit.
Verblyf is beskikbaar in enkel-, dubbel- of 2- enkelbedkamers met en suite-badkamers. Daar is ook dubbelkamers wat met 'n kombuisie ingerig is. Al die kamers beskik oor 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi, elektriese komberse, 'n waaier, yskassie, mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, elektriese komberse, 'n waaier, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt, middagete en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Wasgoed kan per kilogram teen 'n ekstra koste gewas word. Gaste moet navraag doen.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n enkelbed, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, elektriese komberse, 'n waaier, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt, middagete en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Wasgoed kan per kilogram teen 'n ekstra koste gewas word. Gaste moet navraag doen.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 2 enkelbeddens, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, elektriese komberse, 'n waaier, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt, middagete en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Wasgoed kan per kilogram teen 'n ekstra koste gewas word. Gaste moet navraag doen.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die dubbelkamer het 'n kombuisie, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, elektriese komberse, 'n waaier, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt, middagete en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Wasgoed kan per kilogram teen 'n ekstra koste gewas word. Gaste moet navraag doen.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Bangiswani Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Standaarddubbelkamers
- Slegs verblyf
- Standaard-enkelkamer
- Slegs verblyf
- Luukse 2-Enkelbedkamer
- Slegs verblyf
- Luukse Dubbelkamer