Opsomming van Resensie
Chantel L - Apr 2022
Gemiddeld
Dit is 'n fantastiese plek.
Du Rand H - Mrt 2022
Gemiddeld
Vriendelike personeel, skoon, netjiese kamers, mooi tuin - wonderlike ontbyt!
Mondior Manor se terugvoer
Goeiedag Mnr.Hardwig,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons probeer altyd om ons gaste gelukkig te hou en ons pleg in goeie kondisie te hou ter alle tye.
Hoop ons sien julle gou weer.
AJ
Du Rand H - Mrt 2022
Gemiddeld
Vriendelike personeel, skoon netjiese kamers, mooi tuin, wonderlike ontbyt!
Mondior Manor se terugvoer
Goeiedag Mnr Hardwig, Baie dankie vir die mooi woorde. Ons probeer altyd om ons gaste gelukkig te hou en ons pleg in goeie kondisie te hou ter alle tye. Hoop ons sien julle gou weer. AJ
Du Rand H - Mrt 2022
Gemiddeld
Vriendelike personeel, skoon, netjiese kamers, mooi tuin - wonderlike ontbyt!
Mondior Manor se terugvoer
Goeiedag Mnr. ardwig, Baie dankie vir die mooi woorde. Ons probeer altyd om ons gaste gelukkig te hou en ons pleg in goeie kondisie te hou ter alle tye. Hoop ons sien julle gou weer. AJ
Du Rand H - Mrt 2022
Gemiddeld
Vriendelike personeel, skoon netjiese kamers, mooi tuin, wonderlike ontbyt.
Liana B - Mrt 2022
Gemiddeld
Stayed there twice now. Will not stay there again.
Mondior Manor se terugvoer
Good day.
Sorry to hear about your stay.
We always aprecfiate any feedback from our guests.
I will look at the aircone myself and make sure the weekly maintenance is scheduled.
AJ
Ruan V - Jan 2022
Gemiddeld
Gerieflik.
Mondior Manor se terugvoer
Baie dankie Ruan vir review
Elize N - Jan 2022
Gemiddeld
Baie mooi, netjiese kamers.
Mondior Manor se terugvoer
Dankie baie Elize vir die review, ons waardeer baie.
Tania G - Jan 2022
Gemiddeld
Clean, safe, friendly staff, followed Covid protocols. Highly recommended.
Pieter M - Des 2021
Gemiddeld
Sien sterre.
Monique L - Sep 2021
Gemiddeld
Baie gemaklik.
Pieter R - Aug 2021
Gemiddeld
Netjies, goed georganiseerde verblyf.
Sybrand B - Apr 2021
Gemiddeld
Als was goed en netjies. Lekker ontbyt. Internet was net stadig en beperkend.
Adri C - Des 2020
Gemiddeld
Baie lekker gekuier.
Mondior Manor se terugvoer
Goeiedag Adri, dankie vir vriendelike oorsig. Ons is bly julle het dit geniet by ons. Mooi jaar wat voorlê. AJ
Kevin D - Nov 2020
Gemiddeld
Dit was asemrowend van begin tot einde.
Martin U - Jan 2020
Gemiddeld
Verblyf kort opknapping.
Gerna H - Jan 2020
Gemiddeld
Baie netjies en vriendelike diens.
Ilze B - Jan 2020
Gemiddeld
Nie tevrede.
Johanna E - Okt 2019
Gemiddeld
Rustige plek, heerlik geslaap.
Neriza T - Sep 2019
Gemiddeld
Pragtig, skoon en heerlik.
Mondior Manor se terugvoer
Goeie dag Sonja. Dankie vir die mooi terugvoer ons waardeer dit. Ons gaste is vir ons baie belangrik. Hoop ons sien julle gou weer.
Mondior Manor,
Anthony
Truida B - Jul 2019
Gemiddeld
Ons sal sonder twyfel weer hier oornag!
Mondior Manor se terugvoer
Baie dankie! Ons probeer om aan ons kliente se verwagtinge te voldoen. Hoop om u gou weer te sien.
Gontse N - Mei 2019
Gemiddeld
Best clean place ever.
Kobus B - Mei 2019
Gemiddeld
Top-klas verblyf.
Mary-ann K - Mei 2019
Gemiddeld
Puik.
Cj W - Apr 2019
Gemiddeld
The basics done well.
Debra S - Apr 2019
Gemiddeld
Road trip stopover.
Mondior Manor se terugvoer
Good day Debra,
We are pleased that you enjoyed your stay. Guests are important to us! Looking forward to hosting you again.
Warm regards
Deidre
Kathe-mari S - Feb 2019
Gemiddeld
Gerieflik en naby alles.
Mondior Manor se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoer en inset vir badkamers! Ons sal plan maak vir meer rakkies in badkamers.
Alicia R - Jan 2019
Gemiddeld
Great service and warm reception.
Mondior Manor se terugvoer
Thank you so much for the feedback, our clients are important to us.
See you again.
Ilze V - Jan 2019
Gemiddeld
Kamer was skoon en netjies.
Mondior Manor se terugvoer
Baie dankie vir u mooi terugvoer.
Hoop ons sien gou weer.
Jaco J - Des 2018
Gemiddeld
Ideaal vir oornagverblyf.
Mondior Manor se terugvoer
Goeiedag Jaco,
Baie Dankie vir goeie terugvoer, ons is altyd bly as ons gaste tevrede is. Hoop ons sien julle weer.
Groete,
Ester
Ronel V - Nov 2018
Gemiddeld
Onder standaard vir 'n 4-ster.
Mondior Manor se terugvoer
Baie jammer vir die ervaring. Opgradering vir kamer is geskuduleer vir Des en Jan. Dit was die enigste kamer wat beskikbaar was. Volgende keer glo ons sal die ervaring beter wees. Ons streef daarna om goeie diens te lewer.
Groete,
Mondior Manor Bestuur.
Anay D - Jul 2018
Gemiddeld
Familie-eenheid baie gerieflik!
Mondior Manor se terugvoer
Beste Anay,
Baie dankie, ek waardeer jul terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang
Groete,
Ester
Erika D - Jun 2018
Gemiddeld
Dit was so mooi en so rustig.
Mondior Manor se terugvoer
Baie Dankie vir die terugvoer. Sal jul graag weer wil ontvang.
Ester
Lauren K - Apr 2018
Gemiddeld
Yes I would most definitely recommend anyone.
Mondior Manor se terugvoer
Thank you for the good rating. Our guests are very important to us.
Hope to see you soon.
Regards,
Ester
Adele S - Mrt 2018
Gemiddeld
Fantastiese diens!
Lente D - Jan 2018
Gemiddeld
Regtig stunning!
Mondior Manor se terugvoer
Baie dankie Lente.
Dit is altyd lekker om mense hier te ontvang.
Kom kuier gerus weer vir ons.
Ester
Sonja J - Jan 2018
Gemiddeld
Die beste rusplekkie na 'n dag se reis, vriendelike diens en netjiese kamers.
Mondior Manor se terugvoer
Goeie dag Sonja. Dankie vir die mooi terugvoer ons waardeer dit. Ons gaste is vir ons baie belangrik.
Hoop ons sien julle gou weer.
Mondior Manor
Charlotte C - Jan 2018
Gemiddeld
Baie goeie nagrus gehad en die ontbyt was puik.
Mondior Manor se terugvoer
Baie dankie, ons hoop om jul weer te sien.
Anneke D - Okt 2017
Gemiddeld
Op doorreis johannesburg naat kaapstad en musea bezoek.
Mondior Manor se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Mondior Manor
Jaco J - Sep 2017
Gemiddeld
Baie lekker gebly!
Koos D - Aug 2017
Gemiddeld
Goed geleë, veilig en netjies.
Ferry P - Mrt 2017
Gemiddeld
Heerlike, veilige, skoon, netjiese en bekostigbare verblyf.
Mondior Manor se terugvoer
Baie Dankie vir goeie terugvoer. Ons hoop ons sien jul gou weer.
Lekker daggie
Ester
Lenie J - Feb 2017
Gemiddeld
Baie stil en rustig, aangenaam.
Gideon N - Jan 2017
Gemiddeld
Uit die boeke!
Mondior Manor se terugvoer
Dierbare familie, baie dankie dat u die tyd geneem het om aan ons terugvoering te gee. Ons is baie bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ons is trots op al ons vriendelike personeel.
Annatjie B - Jan 2017
Gemiddeld
Baie goed ingerig en mooi kamers.
Mondior Manor se terugvoer
Baie dankie,
Dit is altyd lekker om nuwe gaste te ontvang. Kom gerus weer.
Ester.
John Alexander H - Okt 2016
Gemiddeld
Gerieflik.
Mondior Manor se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Groete,
Mondior Manor
Minke L - Okt 2016
Gemiddeld
Presies wat ons wou gehad het, netjies, veilig en naby!
Mondior Manor se terugvoer
Baie dankie vir mooi terugvoering.
Ons sal julle graag weer wil sien.
Ester.
Anthony M - Sep 2016
Gemiddeld
Uitstekend.
Mondior Manor se terugvoer
Baie dankie.
Hoop ons sien julle weer.
Leonie P - Sep 2016
Gemiddeld
Ons verblyf by Mondior was die hoogtepunt van ons terugtog vanaf Springbok!
Mondior Manor se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd vir ons lekker om mense te ontvang.
Hoop ons sien jul gou weer
Ester Mondior Manor
Stephan C - Jun 2016
Gemiddeld
Heerlik.
Mondior Manor se terugvoer
Baie dankie ons waardeer dit.
Hoop ons sien jul gou weer.
Nellie B - Apr 2016
Gemiddeld
Professioneel en gasvry.
Mondior Manor se terugvoer
Was lekker om julle hier te he. Hoop ons sien jul gou weer.
Rina L - Apr 2016
Gemiddeld
Ons as familie het heerlike verblyf gehad.
Mondior Manor se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Groete Deidre
Cathleen H - Feb 2016
Gemiddeld
Vars, skoon en gerieflik en goeie waarde vir geld.
Mondior Manor se terugvoer
Baie dankie, ons sien julle graag weer.
Ester
Frances E - Jan 2016
Gemiddeld
Ons het heerlik gebly.
Mondior Manor se terugvoer
Baie dankie vir u mooi terugvoer.
Elmarie L - Des 2015
Gemiddeld
Het bederf gevoel!
Mondior Manor se terugvoer
Baie dankie vir u mooi terugvoer.
Chantelle L - Okt 2015
Gemiddeld
Pragtige gastehuis met vriendelike diens en 'n ongelooflike ontbyt.
Mondior Manor se terugvoer
Baie dankie vir u mooi terugvoer!
Vicky C - Aug 2015
Gemiddeld
Ongelooflik heerlik! Daar kort niks.
Mondior Manor se terugvoer
Baie dankie vir u mooi terugvoer.
Elsabe K - Apr 2015
Gemiddeld
Het saam met gesin gekuier.
Mondior Manor se terugvoer
Baie dankie vir u mooi terugvoer.
- Kapasiteit: 36 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kekewich-rylaan 1, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom