Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monkwe Game Lodge

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Monkwe Game Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Glyn G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glyn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Fantastiese, rustige week weg in die bos.

Die lodge is 'n familie lodge wat onlangs weer oopgemaak is. Ons het die hele lodge vir onself gehad, so dit was baie rustig en het in die drie dae baie geniet. Ingesluit was 'n verniet gamedrive en quad bikes is te huur teen R250 vir die periode van jou verblyf. Beddegoed en beddens was uit die boonste rakke sowel as die kamers in die algemeen. Die lodge is baie goed toegerus vir self-catering. Al het ons ons eie goed gevat was daar alles wat jy aan kan dink in terme van kosmaak tot die meel, speserye en die olyfolie was beskikbaar indien jy joune vergeet het. Al die hout wat jou hart begeer vir vuurmaak was beskikbaar. Nota: Moenie verwag om internetopvangs te kry nie. Ook nie telefoon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christie D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Ek sal enige iemand aanbeveel om na Monkwe Game Lodge toe te gaan! Wat 'n ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucas V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas V
Gesin met tieners

Fantastiese wegbreek met die mooiste uitsig.

Beste waarde vir jou geld. Baie luuks, netjies en skoon. Al die toebehore en eetgerei is nuut en van goeie gehalte in die hooflodge. Kamers is baie ruim met nuwe gemaklikke matrasse. Klein kombuis met 'n buitebraai op die stoep met 'n uitsig by elke kamer. Werner en Michelle is baie professioneel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monkwe Game Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons is baie bly dat julle jul tyd hier by Monkwe Game Lodge geniet het.

Monkwe Game Lodge
Vanaf
R6 900
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R6 900
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bottelfontein Plaas 659LQ, R33, Vaalwater, 0053, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d0317ef4d95e3d207e2026ae90571a0fdfa8253090f9ada3d7560c886f71bef2621984235d17be997b10a48eeb2c987aec9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag, vir 12 mense 3 5 1 5 R33, Farm Bottelfontein 659LQ Vaalwater 0053 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -23.983278557369 27.931470497693
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem