-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breyerlaan 1246, Waverley, Pretoria, 0135, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R990 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Mont Paradiso is 'n 4-ster-gastehuis geleë in die Magalies Natuurreservaat en bied asemrowende uitsigte.
Verblyf bestaan uit ruim, smaakvol versierde kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Mont Paradiso bied ook 'n kamerdiens vir gaste wat meer privaatheid soek. Wasgoeddienste is teen ekstra koste beskikbaar en 'n swembad is beskikbaar.
Doendinge sluit voëlkyk en voetslaanroetes in die berg in. Aandete word op versoek bedien. Die restaurant bied 'n uitsig oor die hele stad met sy skitterende liggies wat 'n baie romantiese atmosfeer skep.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.7 uit 5van 24 resensies vir Mont Paradiso
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ligging
- Breyerlaan 1246, Waverley, Pretoria, 0135, Gauteng
- Gaste dink Mont Paradiso het ’n baie goeie ligging
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breyerlaan 1246, Waverley, Pretoria, 0135, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom