Mont Tremblant
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 959 Inchanga Road, Fourways, Johannesburg, 2191, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Mont Tremblant is 'n luukse huis in Fourways, 'n voorstad van Johannesburg. Dit is ideaal vir gaste wat sentrale verblyf soek.
Die huis met lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en stort. Die tweede badkamer het slegs 'n bad en stort, terwyl die derde badkamer slegs 'n toilet het.
Die leefarea het 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus.
Hierdie pragtige huis is naby groot besienswaardighede, insluitend O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Sandton City, Montecasino en Fourways Mall. Veilige parkeerplek en gratis WiFi word ook voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Tsitsi Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 959 Inchanga Road, Fourways, Johannesburg, 2191, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
959 Inchanga Road, Fourways, Johannesburg, 2191, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang