Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montagu Ronda-View

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rex Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 62 resensies vir Montagu Ronda-View
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Elmarie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wil weer teruggaan, volgende keer vir langer.

Fantasties, alles was perfek, ek het die plonspoel as 'n toegevoegde bonus ervaar. Baie beter as wat die fotos vertoon, bo verwagting gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy C

Worth a long stay.

Very pleasant stay. Should have been for longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, gerieflik ingerig.

Was skoon, netjies en alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richan L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richan L
Gesin met tieners

Lekker stoep met mooi uitsig.

Hierdie huis is veel mooier as wat die fotos wys. Pragtige tuin met baie voëls. Rex was baie gaaf en is duidelik passievol oor Montagu. Sal graag volgende keer langer hier wil kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grettchen V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grettchen V
Gesin met klein kinders

Heerlike stoep met swembad.

Ronda view is goed geleë en die ruim rondawels het 'n heerlike diep stoep met braai en klein swembad. Die suikerbekkies drink gereeld by die nektar wat vir hulle opgehang is in 'n boom en ons kinders het die skilpad se besoek baie geniet. Die huis is binne goed toegerus en baie netjies. Ons sal weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izetta F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izetta F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n lekker rondawel! Pragtige natuurskoon! Die plonspoel was 'n bonus!

Die plonspoel was 'n lekker bonus in die hitte. Baie dankie. Sal weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul Lodewyk H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul Lodewyk H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Lieflik, ontspannend! Voëls, veld, skilpadde en Jasmyn by die watertenk was spesiaal. Gemmerkoekies en vars blomme in ons kamer was 'n treffer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter H
Saam met vriende

A beautiful part of the world!

Rex went out of his way to help us cross the flooded river to Ronda-View, which is a lovely and comfortable place to stay. The description on LekkeSlaap is quite accurate. It is truly dog-friendly (the only problem is that dogs are not permitted on nature walks in the Montagu area). If you are looking for a spacious, comfortable place with lovely views to stay, then this is it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Hierdie is 'n ruim huis met alles wat jy nodig mag kry. Dit het 'n groot stoep by die braai met 'n mooi uitsig oor die berg. Sal beslis weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise C

Rustige gesinskuierwoning.

Uiters netjiese woning in stil gedeelte van dorp geleë. Kort, selfs stapafstand van die dorp asook talle voetslaanpaadjies in die omtrek. Swembad uitlokkend, ideaal vir warm somersdae. Geskik as rolstoelvriendelike blyplekkie met ruim badkamer en leefarea. Beslis 'n langer kuier werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gebly.

Sou verkies het dat daar 'n kragopwekker was as die krag uit was. Krag was regtig 'n beslommernis. Ook was daar green skoonmakers vir die hele week nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny T
Gesin met tieners

Loved every minute of out stay. Montagu Ronda-View is a gem of a place surrounded by mountains and a lovely garden.

Felt safe at all times. Lots of birdlife and the occasional tortoise strolling past in the garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Montagu Ronda-View se terugvoer

Haai Jenny,
Dankie vir julle positiewe aanmerkings. Ons waardeer dit.
Mooi bly.
Groete,
Rex

Montagu Ronda-View
Christo S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S
Gesin met klein kinders

Baie netjies en ruim. Ongelooflik lekker gekuier. Pragtige uitsig. Sal weer van hulle gebruik maak.

Baie lekker gekuier. Kan dit gerus aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Lekker rustig as jy op die stoep sit en uitkyk oor "green belt". Die huis is goed geleë en maklik om te stap na dorp. Huis het alles wat jy nodig het met binnekaggel. Huis is netjies skoon en goed afgewerk. Voorsien jou eie hout. Gaan maak gerus n draai by die dorp se hotel en geniet daar middagete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanda L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Ons het ons kuiertjie baie geniet, dit was net te kort. Die kaggel is 'n wenner. Sal beslis weer Montagu Ronda-View wil besoek. Pragtige uitsig op die berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desmond W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well equipped cottage with everything you could need, fenced garden so well, dog friendly and lots of birds in the garden. Pool good idea on hot days although we did not use it.

Rex was very helpful host, had a great time. Lots of walks in the area to take the dogs and Montagu has lots to see with shops, wine estates and restaurants in the town. The cottage is wheelchair friendly which I do not think is advertised.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruegshana E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruegshana E
Gesin met tieners

Absolutely perfect, peaceful, everything you need for a getaway.

Much better than the advert. Birdwatching was phenomenal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl V
Gesin met klein kinders

Gemaklike huis met meeste van die benodighede wat 'n gesin sal nodig hê.

Huis is goed ingerig en die swembadjie/plonspoel is ook 'n baie welkome idee vir 'n dorp wat verskriklik warm kan raak. Ek sou dalk net vra dat mens oorweeg om permanent 'n net oor die water te hê vir gesinne met klein kinders. Die net kan dan maar net weggeskuif word deur die wat van die swembad gebruik wil maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deirdre L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Montagu Ronda-View verras!

Ons is met ope arms ontvang en Hillary het baie moeite gedoen om ook ons hondekind tuis te laat voel! Die rondawel is baie netjies en is goed toegerus. Ons sal gewis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, netjiese plekkie.

Ronda-view is naby aan die berg geleë met 'n baie mooi uitsig op die berg. Sal enige tyd weer daarheen gaan. Vriendelik ontvang deur Hillary en alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riëtte K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riëtte K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerief op sy beste!

Gasheer baie behulpsaam en vriendelik. Alles is daar wat jy nodig het en alles werk. Muurprop by die spieël, beddens en kussings van goeie gehalte!. Jammer ons kon nie langer bly. Die tuin het intussen baie mooi geword vandat die foto geneem is. Skilpadjies in die tuin en suikerbekkie wat broei by die voordeur plant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi L
Gesin met tieners

Great stay.

We came to town to visit family that lives down the road. The bungalow was the perfect location and had everything we needed for a wonderful stay. Coffee, tea, sugar, cookies, lighters, matches, some wood, LED light for load shedding, candles, pepper and salt, toiletries and even washcloths. You get the idea. Everything is very thoughtfully arranged and done. The beds are also very comfortable. I personally also enjoyed the views and the garden surrounding the bungalow. One thing to be aware of is that the bedrooms have only a dividing wall, no ceiling. So sounds and light is shared. We would stay here again without any hesitation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend! Alles wat jy nodig het en nog meer!

Ons het dit ontsettend geniet om hier te oornag. Onderdakparkering, DStv, WiFi, alles wat jy nodig het om te braai, "splash pool", baie ruim badkamer en ten volle toegeruste kombuis. Daar was selfs 'n stukkie "blitz" om die vuur aan te steek! Ons kan dit vir enige iemand aanraai om hier te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ché P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ché P
Gesin met tieners

It was our sleep-in accommodation while our youngest daughter had a hockey tour in the region. So did not explore much but was comfortable the evenings and last day.

Loved the unique shape and concept of the unit. Did not have great weather to utilise the grounds but had a dog, so it was very pet-friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izelle S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle S

Puik.

Ons het ons kuier by Ronda-View baie geniet. Heeltemal omhein. Kon hondekinders met 'n geruste hart buite los. Verblyf was puik. Skoon. Netjies. Alles vir selfsorg. Dankie vir klein ekstras. Soos tee, koffie, suiker, koekies. Melk in die yskas met aankoms. Pragtig tuin met 'n wonderlike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jane F
Saam met vriende

Montagu Ronda View provided an excellent place to stay for a couple of nights. In easy access of the main town centre and places of interest.

Loadshedding did affect us but we were able to go to a restaurant in the town for dinner. The kitchen was well equipped and bedrooms and bathroom all well kept. A lovely garden with outlook onto the mountains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Ons is vriendelik deur die eienaar ontvang met ons aankoms. Die akkommodasie was baie netjies en skoon. Al die benodigdhede vir die naweek was in die eenheid so ons het net ons kos en drinkgoed saamgevat. Die WiFi het goed gewerk en ons kon ook DStv kyk as ons wou. Die kaggel in die sitkamer is 'n wenner en ons het op al twee dae vuurgemaak om die koue uit te hou. Die tuin is baie mooi en is omhein so troeteldiere kan saamgeneem word. Die uitsig is ook baie mooi. Ons het veilig gevoel aangesien ons die alarm kon aansit in die aand as ons gaan slaap het. Ek sal Ronda-View beslis aanbeveel en ons sal definitief weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terrin A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terrin A
Gesin met klein kinders

Our stay was lovely.

Very peaceful. We enjoyed our time. If you looking for a break from the city life, you need to check in to Ronda-View.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Montagu Ronda-View se terugvoer

Hi Terrin,
Thank you for your positive feedback. It is much appreciated.
You and your family will always be welcome back.
Stay safe.
Warm regards,
Rex and Hillary

Montagu Ronda-View
Mirrie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirrie V
Gesin met klein kinders

Pragtig, rustig en perfek vir jong kinders en honde.

Wat 'n lekker naweek, ons was so vriendelik verwelkom deur Rex. Die rondawel was pragtig skoon en lekker ruim, alles wat jy nodig het vir 'n heerlike kuier. Ons hondjie het dit ook baie geniet, daar is lekker spasie buite vir rondhardloop. Die skilpadjies was 'n plesier vir ons dogtertjie. Ons sal sonder twyfel weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolynne M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolynne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim, netjies en gerieflike plekkie.

Hillary het ons so mooi ontvang. Kon die warmte voel. Mis die granadillas en die groot shower. Alles was perfek. Het die stilte baie geniet. Ek en hubby het dit vir onsself lekker gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamrin B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamrin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gelukkige reisiger.

Aan Hillary die gasheer en BT die skoonmaakster wil ek en my man baie dankie se vir hul gasvryheid. Hulle het ons onmiddellik welkom en tuis laat voel. Ons sal definitief weer gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Millon B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millon B
Gesin met klein kinders

Fantasties

Wonderlike wegbreek van die stadslewe, om net te ontspan, stoom af te blaas en jou batterye te herlaai. Die kinders het die swembad baie geniet asook die diere (skilpaaie) in die tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik plek met swembad en al.

Kort volle DStv. Diefwering by badkamer. Verder baie lekker plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie P
Gesin met klein kinders

Wat 'n lieflike plek. 'n Huis weg van jou huis af.

Die aandag aan besonderhede is verstommend, hulle dink aan jou diere en kinders. Netjies, skoon. Het elke oomblik geniet, die tuin, die heerlike stoep, ons het voor waar lekker gekuier. Sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia T
Saam met vriende

Very comfortable and clean accommodation.

We had a wonderful overnighter. Although it sounded as if the wind nearly blew the roof off we were warm, comfortable and snug inside. We will definitely return someday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert K

Family gathering including our dog.

Rex was very accommodating. Lovely quiet area and beautiful surrounds. \We enjoyed ourselves immensely especially as the property was fully fenced and so our Jack Russel was safe and secure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salomie H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beauty everywhere.

Ronda-view, picture-perfect mountain setting. Clean, tidy, and best of all pet friendly. Will definitely be back. Thank you for giving us great memories for my birthday weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, was ontspannend.

Vriendelike ontvangs en netjiese huis, sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V
Saam met vriende

Verbaas oor die plek.

Ruim, netjies, als en nog binne huis. WiFi, DStv, kaggel is amazing, braai met 'n uitsig, veilige parkering, pynlik netjies en skoon wit linne. Berge - mooiste uitsig. Splash pool vir somersdae. Dorp is skoon en Spar het als naby. Sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christie L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspanne met alles wat nodig is in 'n aangename omgewing.

Sal weer gaan. Rex en Hillary het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die plekkie is bekostigbaar en het alles wat nodig is vir 'n lekker kuier. Sal in die somer weer gaan. Vir ons wat gewoond is om agter tralies te bly, was die plekkie miskien te "oop" sonder diefwering. Ander mag dit dalk weer as 'n pluspunt sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi akkommodasie met alles wat jy benodig vir 'n lekker verblyf.

Ons het 2 nagte by Montagu Ronda-View gebly met ons hondjies. Die akkommodasie was skoon en baie gerieflik. Die eenheid het alles in gehad wat jou verblyf baie gemaklik gemaak het. Jou kar was onderdak geparkeer, by jou voordeur, maklik om af te pak. Die eenheid bestaan uit 'n hoofslaapkamer, met goeie kwaliteit wit linne, kussings en matras. Ons bed was opgemaak in 'n queen size en daar was 'n TV in die kamer. Daar was ekstra komberse vir die koue nagte. Daar is 'n tweede slaapkamer wat ons nie gebruik het nie. Die badkamer is groot met 'n toilet, wasbak en 'n ekstra groot stort. Seep en badhanddoeke word voorsien. Daar was 'n groot spieël by die wasbak in die badkamer, asook 'n vollengte spieël teen 'n muur. Ek moet sê dit was regtig lekker, baie min gastehuise het die luuksheid. Die leefarea was groot, toegerus met 'n rusbank en twee gemakstoele. Daar is 'n kaggel met 'n tafeltjie met 4 stoele voor die kaggel om by te eet. Daar is 'n groot TV met beperkte DStv-kanale met goeie ontvangs. Die kombuis is ruim met 'n lekker groot blad met 4 bar stoeltjies waarop jy kan sit. Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, groot yskas, breekware, glasware, eetgerei, potte, panne en elke denkbare ding wat jy nodig het om in jou kombuis te gebruik was daar. Koffie, tee, suiker en melk asook koekies was voorsien. Daar was ook 'n air-conditioner in die leefarea vir warm dae. Daar was 'n buitebraai en 'n weber waarop jy kon braai. Daar is hout voorsien vir een keer se braai, so bring jou eie kaggelhout en braaihout saam. Die swembad en stoep kon ons nie gebruik nie aangesien dit koud was. Ons het wel die kaggel binne gebruik en dit was heerlik warm en snoesig. Die tuin word mooi onderhou en is 'n lushof vir die oog. Die gasheer Rex was baie vriendelik en behulpsaam en het ons privaatheid gerespekteer. Ons kan Montagu Ronda-View aanbeveel vir 'n lekker verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shuanita F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shuanita F
Saam met vriende

Beautiful view

This place has a beautiful view. I would highly recommend family and friends to visit Montagu Rhona-View. The booking process was very easy and quick. They have everything that you need. The best part was the splash.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Montagu Ronda-View se terugvoer

Shaunita, thank you so much for your positive comments. You are welcome anytime. Warm regards, Rex.

Montagu Ronda-View
Marsha W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die beste plekkie ooit en rustig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen H
Saam met vriende

Nice setting, greenbelt. Wifi, DSTV good value

As above, plunge pool a bonus for summer

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alana D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, clean accommodation. Secure and private even though in a suburb.

We were greeted on arrival by our friendly host Rex. The garden is fenced and safe for dogs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Saam met vriende

The peacefulness and relaxation we needed after a hard day of riding.

Great place to stay, we did a quick overnight during a bike trip. Very neat, had everything we needed. Rex contacted me beforehand to make sure we got the keys when we arrived. Great service. Sitting on the porch with the fire going and looking out over the Montagu Mountains was exactly what we needed after a long day in the seat and dust. I would also recommend Ronda-View for a family stay over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly host and a beautiful and very clean place.

We had a very pleasant weekend. The host is very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Montagu Ronda-View se terugvoer

Thomas thank you for your positive feedback, you and Charlotte were great guests to have, you will always be welcome, thank you again for leaving the rondavel clean and tidy.
Warm regards
Hillary

Montagu Ronda-View
Bianca P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca P

Rustig, knus en pragtig!

Die ligging is perfek - ons het die uitsig baie geniet. Die huis is in ‘n stil en rustige area geleë. Die huis was baie skoon, goed en prakties toegerus. Ons was baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Ons honde is ook ontvang met koue water en koekies. Daar is baie ekstra moeite gedoen. Ons sal definitief weer kom kuier en ons beveel die woonplek beslis vir ander gaste aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Montagu Ronda-View se terugvoer

Dankie vir die positiewe opmerkings. Ons waardeer dit. Ook dankie dat julle die blyplek so netjies en skoon gelos. Julle is altyd welkom om weer Montagu te geniet.
Mooi bly.
Groete,
Rex

Montagu Ronda-View
Elaine E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine E
Gesin met tieners

Pragtige, netjiese plekkie met vriendelike diens.

Pragtige huisie. Baie skoon en toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Die kinders het die splash pool ook baie geniet. Sal vir seker aanbeveel en sal vir seker weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanneke B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke B
Gesin met tieners

Fantasties! Vriendelik, gaaf en verwelkomend.

Baie vriendelik en akkommoderend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en pragtig.

Ons het 'n baie vriendelike ontvangs gekry. Snowy het selfs koekies gekry. Baie netjies en ons sal enige tyd weer teruggaan. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel B
Gesin met tieners

Dit was fantasties.

Ons is vriendelik ontvang. Tot water en kosbakke vir my hondjie asook doggie treats. 'n Bonus is die koffie, tee, melk en suiker wat reggestaan het met die lekkerste gemmer koekies na ons lang rit. Die plek is puik en daar is absoluut alles wat jy mag nodig kry. Die uitsig is ongelooflik en dis 'n lekker stil area om weg te breek. Ons gesin gaan beslis weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Goed ingerig en pragtig.

Heerlik gebly voldoen aan vereistes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en goed ingerig!

Baie oulike, goed ingerigte, skoon verblyf met 'n baie mooi uitsig op die berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizey W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizey W
Saam met vriende

Die huis is perfek en netjies.

Ronda-view is die perfekte wegbreek plekkie vir ontspanning en kalmte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gregg V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregg V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved our stay here.

We stayed in Ronda-View for 2 days over Christmas. Rex and Hillary were very friendly and helpful in putting us in touch with people who held a Christmas lunch. This house is really user-friendly with things that make it feel like home. Plus the little pool is such a bonus. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nerissa J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerissa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great plekkie.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Ronda-View al was dit net vir een aand, maar hulle sal ons wel weer sien. Ons honde-kinders het dit net so baie geniet, met die groot toe erf wat dit baie gerieflik gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eckhard F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eckhard F
Gesin met klein kinders

Montagu Ronda-View a jewel!

We did a road trip and on return to Little Brak River stayed two nights at the Montagu Ronda-View but next time a week, easily! What a wonderful stay! We were warmly welcomed by Rex and Hillary and the place was very clean and had everything we needed and more. Very tasteful interior and well overall design with a veranda, splash pool and braai viewing the surrounding mountains and open space with a lot of bird life. We will definitely be back in the future and will recommend to our friends. Thank you again Rex and Hillary.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Montagu Ronsa-View is 'n juweel.

Ons het gereis en het twee nagte by die Montagu Ronda-uitsig oorgeslaap met die terugkeer na Klein Brakrivier, maar die volgende keer bly ons maklik 'n week! Wat 'n wonderlike verblyf! Ons is hartlik verwelkom deur Rex en Hillary en die plek was baie skoon en het alles wat ons nodig gehad het en meer. Baie smaakvolle binnekant en goeie algemene ontwerp met 'n stoep, plonspoel en braai om die omliggende berge te sien en oop ruimte met baie voëllewe. Ons sal beslis weer in die toekoms hier kom bly en sal dit aan ons vriende aanbeveel. Dankie weer aan Rex en Hillary.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Montagu Ronda-View se terugvoer

Eckhart, thank you for such positive feedback, It means a lot to us.

Kind regards,
Rex

Montagu Ronda-View
Susannah V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susannah V
Gesin met klein kinders

Great stay in a lovely house.

We had a wonderful stay. The place is well situated in Montagu and easy to find. Had great communication with the owners, and collecting the keys was without hassle or wait. The house is spotlessly clean, well appointed and everything you need for a perfect self catering stay. Since it was winter, we made great use of the indoor fireplace, but we can imagine that in the summertime the outside shower and plunge pool will be fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton Z - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton Z
Saam met vriende

Pragtig, netjies en stylvol ingerig.

Baie ruim vertrekke en pragtige uitsig. Uitstekende gasheer. Sal volgende keer langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danelle B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle B
Gesin met klein kinders

Baie netjiese met genoeg spasie vir 5 mense.

Vriendelike verwelkoming deur die eienaars. Netjiese en so te se splinternuwe huisie met lekker splash pool en mooi uitsigte oor berge. Vir klein kinders was dit effens moeilik om geraas uit die kamers te hou aangesien daar nie plafonne is nie, maar sal steeds die plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Piet se Pad 2, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe10144318216b2e5ae1be13f8d30e7e98933cb70769e12eb60d1bb3f842ea1c2493d92f17ded8d2ce5d4087f2f78b4bd508c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 62 5 1 5 2 Piet se Pad Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.789053333413 20.106476654106
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem