Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montagu Vines Gastehuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pam and Ant Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Montagu Vines Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hanlie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese gastehuis. Sal dit definitief aanbeveel.

Die beste gastehuis wat ons ooit in gebly het. Alles was perfek gewees. Pam en Anthony was baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was fantasties en die verblyf net die beste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Montagu Vines Gastehuis se terugvoer

Thank you for the wonderful review and we hope to see you back in the near future.

Montagu Vines Gastehuis
Jan D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik ondervinding.

Pragtige gastehuis, wel bestuur deur vriendelike en bekwame mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorenzo L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige tuine rondom ons gewees.

Montagu Vines is 'n baie mooi en rustige plekkie met die mooi tuin voor ons deur. 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carey R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carey R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and tranquil getaway with welcoming and attentive hosts.

We loved ou stay at Montagu Vines.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Welda T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese belewenis.

Mooiste plek perfekte afwerkings. Die tuin is n lushof on in te ontspan. Vriendelike en baie professionele mense. Sal vir seker weet daar will bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylish, neat as a pin and beautiful views. It totally exceeded our expectations.

A warm welcome awaited us. The host and hostess were helpful with dinner reservations etc. All staff were friendly though professional. Thanks for a wonderful experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit vir almal aanbeveel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Montagu Vines Gastehuis se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop ons sien jou weer.

Montagu Vines Gastehuis
Amore G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels!

Dié verblyf in Montagu wat ek vir elke gas gun! Dankie Andrew en Pam, julle hartlikheid en gasvryheid dra by tot 'n hemelse atmosfeer en verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan A - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful discovery.

Will most definitely revisit Montagu Vine Guesthouse. Excellent service and brilliant rooms. The most beautiful setting.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike ontdekking.

Sal beslis terugkeer. Goeie diens en lekker kamers. Pragtige ligging.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis met vriendelike eienaars.

Goeie ligging. Goed ingerigte, netjiese en skoon akkommodasie met 'n kaggel. Pragtige, groot tuin. Vriendelike eienaars en baie goeie diens. Ontbyt is uitstekend. Sal verseker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is mooi en die mense vriendelik.

Ons het baie lekker hier gebly, die ontbyt is baie lekker, en die mense hulpvaardig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petri V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was werklik `n wonderlike ervaring!

Ons het ons verblyf ongelooflik aangenaam gevind. Die eenheid was so lekker skoon en netjies, nes huis. Ons is vriendelik ontvang deur die gasheer en gasvrou. Met ons vertrek was ons motor mooi skoon gewas sonder dat ons eers gevra het vir die diens. Ons sal hulle enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelene S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie hemel op aarde.

Vandat ons verwelkom is deur ons gasheer en gasvrou, Ant en Pam,was alles net wonderlik. Netjiese kamers, ongelooflike uitsig, rustigheid, stapafstand van alles en die lekkerste ontbyt ooit! Sal weer en weer hierheen kom. Beveel dit verseker aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek!

Pragtige plek met die vriendelikste eienaars! Sal enige iemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig baie lekker gewees.

Dit was lekker om hier oor te slaap en sal dit enige tyd vir iemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met vriende

Pragtig, heerlik en vriendelike mense.

Regtig 'n besonderse, pragtige plek met oulike gashere. Het baie lekker gebly en geëet. Regtig die moeite werd. 'n Klein stukkie vrede en natuurskoon in Montagu.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jj M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj M
Saam met vriende

Baie gasvrye mense!

5 sterre vir als want dit bied waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruth B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en 'n lekker ontbyt.

Ek sal hierdie gastehuis enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda V
Gesin met tieners

Hemel op aarde!

Definitief die mooiste gastehuis op ons 10 dae "roadtrip" en die mees gasvrye ontvangs. Met ontvangs kry mens 'n heerlike glas wyn wat jy op die stoep geniet voor jou kamer terwyl jy die berge gadeslaan. Dan 'n wandeling deur die olyfboord. Hemels!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel R - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel R
Saam met vriende

'n Absolute juweel van 'n plek in Montagu!

Stunning, skoon en netjies verblyf en 'n lekker ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhardus S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus S
Saam met vriende

Baie vriendelike mense en uitstekende verblyf.

Ek sal Montagu Vines enige tyd aanbeveel vir hulle goeie diens en aantreklike kamers. Volpunte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ellen V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit en uit die moeite werd!

Ons sal verseker weer by die gastehuis tuisgaan in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elza K - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elza K
Saam met vriende

Fantasties.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda F - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda F

Wonderful

Excellent customer service and great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 415
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 415
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 415
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Tanner Straat, Montagu, 6712, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1OWQ3OTQ4LWU5NmEtNDcxYS04OGE0LTc4NzlkN2E3Y2I4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 415 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 2 Tanner Street Montagu 6712 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.78451114047 20.115049481392
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem