Montbleu
6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Cosmos Street, Tweespruit Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Montbleu is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis geleë in 'n veilige landgoed in Stellenbosch. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie dorp in die Wynlande kan verken en geniet.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer ingerig is met 2 enkelbeddens. 'n Bababedjie is op aanvraag beskikbaar. Elk van die slaapkamers het hul eie en suite-badkamer, die eerste slaapkamer se en suite-badkamer is toegerus met 'n bad en stort, terwyl die ander 2 en suite-badkamers toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien-droër-kombinasie word voorsien vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n patio met 'n braai, veilige parkering en 24-uur bemande sekuriteit op die landgoed geniet. Verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede in die omgewing sluit in wynplase, die Universiteit Stellenbosch, Roete 44 en naburige dorpe soos die Paarl en die Noordelike Voorstede van Kaapstad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 Cosmos Street, Tweespruit Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Cosmos Street, Tweespruit Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang