Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monte Vista Boutique Hotel

Moderne Luukse Koninginkamers
Vanaf
Vanaf R3 495
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse kamers bied elk 'n uitsig oor die pragtige tuin en wingerd. Die stylvolle kamers het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met storte. Daar is 'n privaat stoep met 'n sitarea en dit is aan die agterkant naby die swembad geleë. 'n LED-lantern met 'n USB-koppelpunt word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Moderne Luukse 2-enkelbedkamers
Vanaf
Vanaf R3 495
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamers het elkeen 2 enkelbeddens wat ook in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n privaat stoep en 'n sitarea met 'n pragtige uitsig oor die tuin en binnehof. Die kamers is naby die eetkamer en kroeg aan die agterkant. 'n LED-lantern met 'n USB-koppelpunt word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse, moderne 2-Enkelbed of koninggrootte-kamer
Vanaf
Vanaf R3 495
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse kamer spog met 'n uitsig oor die pragtige tuin en straat vanaf die sonnige gemeenskaplike stoep met 'n klein sitarea. Die kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit is aan die voorkant naby die hoofingang en ontvangs geleë. Die eenheid het ligte wat met 'n omsetter werk.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rolstoelvriendelike Koningkamer
Vanaf
Vanaf R3 495
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die rolstoelvriendelike kamer is op die eerste verdieping. Die kamer is stylvol ingerig en het 'n koningingrootte-bed en 'n rolstoelvriendelike en suite-badkamer met die nodige geriewe. Die kamer het 'n uitsig oor die tuin en wingerd vanaf 'n privaat stoep met 'n sitarea. Dit is aan die agterkant naby die swembad en kruietuin geleë. 'n LED-lantern met 'n USB-koppelpunt word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R3 995
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die gesinskamer het 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n uitsig oor die tuin en wingerd met die Meksikaanse bossalie. Daar is 'n privaat stoep en sitarea. Hierdie kamer is aan die agterkant naby die swembad en kruietuin geleë. 'n LED-lantern met 'n USB-koppelpunt word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superieure wittebroodsuite
Vanaf
Vanaf R4 195
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die privaat wittebroodsuite spog met 'n uitsig oor die pragtige tuin en straat vanaf die sonnige gemeenskaplike stoep met 'n klein sitarea. Die kamer is stylvol ingerig en het 'n koningingrootte-hemelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die eenheid het ligte wat met 'n omsetter werk, maar die kragproppe en lugversorging werk nie tydens beurtkrag nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 495
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 16, Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8e2d9d4e96e6745392975cd19e5c60e81ee34ece630e8f404f7125443602633b3bf26f61ebf267b3d703d32c7f81f2e1053?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 495 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 16 Kerk Street Montagu 6270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.78788628108 20.119550180391
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem