Mooibosch
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R631/Boschkop-weg, Mooibosch Venue, Pretoria, 0081, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mooibosch is net buite Pretoria langs die oewer van die Pienaarsrivier in die Mooibosch Landgoed. Dit bied 'n bekoorlike wegbreek in 'n rustige omgewing vir gaste wat die stadsgedruis wil ontsnap.
Daar is 'n verskeidenheid eenhede wat 'n pragtige uitsig oor die bosveld of rivier het. Een van die eenhede bied slaapplek aan 5 gaste en die res bied slaapplek aan 2 gaste. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n privaat badkamer met bad- of stortgeriewe. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien.
Gaste kan lang stappies langs die rivier of in die bosveld geniet. Die landgoed het venues vir funksies wat ideaal vir troues of spesiale geleenthede is. Daar is ook konferensiegeriewe.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- R631/Boschkop-weg, Mooibosch Venue, Pretoria, 0081, Gauteng
Sien meer verblyf in Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R631/Boschkop-weg, Mooibosch Venue, Pretoria, 0081, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom