4 gaste
1 slaapkamer
4 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - N1, Mooifontein Farm, 27 km south of Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mooifontein Struisie is 'n pragtige en knus selfsorgkothuis op Mooifontein-plaas wat 27 km suid van Colesberg geleë is. Dit is reg langs die N1 geleë en 'n ideale opsie vir oornagverblyf of 'n wegbreek buite die stadsgedruis.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is nog 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n TV met DStv.
Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek, braaigeriewe en 'n uitsig oor die sonsondergang.
Die skoonheid van die Karoo se rotsagtige landskappe is sielskos. Die sonsondergange na 'n lang dag op die pad sal 'n verrykende atmosfeer verseker en is enige fotograaf se droom. Die hele gesin kan die plaaservaring saam met die hoenders, kalkoene, Merinoskape en Nguni-beeste geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Helenna Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 223
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- N1, Mooifontein Farm, 27 km south of Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink Mooifontein Struisie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N1, Mooifontein Farm, 27 km south of Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang