Mooiloop
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ednastraat 9, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R895 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Mooiloop bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel wat in die hartjie van Kimberley geleë is. Dit is ideaal vir 'n klein gesin en is naby Gariep se hospitaal.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n slim-TV en gratis WiFi.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Dit is naby winkels en restaurante en daar is ook 'n gemeenskaplike swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by Mooiloop sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Werner Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Ednastraat 9, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Mooiloop het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kimberley Noord-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ednastraat 9, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom