Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooinooientjie Beach Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Mignon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 2 resensies vir Mooinooientjie Beach Cottage
Netheid
1.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5
Estelle A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle A
Gesin met klein kinders

Gesellig maar verwaarloos.

Die huisie is baie primitief dog gesellig, maar daar word nie veel aandag aan skoonmaak gegee nie. Daar was oral spinnerakke met langbeenspinnekopfamilies. Die grootste probleem kom by die French drains wat verstop en oorgeloop het in die laaste week van ons verblyf. Die eienaar het dit nie goed hanteer nie en geïnsinieer dat ons iets soos doeke of wipes of iets moes afgegooi het wat dit verstop het. Ons is aangeraai om self die munisipaliteit te kontak sodat hul die drein kan kom uitsuig. Dis onaanvaarbaar om dit die huurder se probleem te maak en valse aantygings te maak. Ander faktore om in ag te neem voor jy sou besluit om hier te bly is dat daar 2 plate op die stoof is wat nie werk nie. Daar is geen oond nie, geen TV nie (nie noodwendig 'n prioriteit nie). Jy moet jou eie beddegoed/handdoeke moet saamvat, die stort binne is 'n "all-in-one"-stort oor 'n toilet en wasbak en van die hout skuifvensters kan oopmaak nie. Pluspunte is die ligging, geselligheid met die binnebraai in die kombuis, die feit dat dit troeteldiervriendelik is en die bome vir die kinders in die agtererf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mooinooientjie Beach Cottage se terugvoer

Dear guest, thank you for your review.
I would like to mention that the roof was rethatched in October 2020 and a team of painters and woodworkers spent 2 weeks here in late November, painting the entire house inside and outside. I can send you the receipts of payment, should you require them. Garden services worked on the 16th Dec and my husband and I spent 3 days washing all toweling mattress/pillow protectors and had all duvets dry cleaned, prior to your arrival, on the 17th Dec. We cleaned the house ourselves, as the house help is this area is very unreliable. It is true that in a thatched roof, spider webs seem to appear almost overnight.
I did inform you about bringing your own bed linen and towels and that there is no TV and no oven.
There are a large microwave and a weber. There were 54 WhatsApp between us and we spoke on the phone quite a few times, discussing all your needs and your questions,
When you informed us a few days prior to your departure, that the French drain was a problem, I asked you to please report to the municipality, to come to clean the drains, at our expense, as we live 3 hours drive away. I had tried to telephone them, but no one answered. Your 2 dogs were welcome, but not what they left behind on the lawn. This took us some time to clean up, plus the hundreds of cigarette butts, on the front lawn, took me more than an hour to pick up one by one, spread over quite a large area. What I am really sad about, was that the beaches were closed, due to Covid, soon after you arrived, which must have been a terrible blow to you, who came so far, to have a beach holiday, with 2 under 10-year-old boys.
Kind regards, Mooinooientjie.

Mooinooientjie Beach Cottage
Jani R - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jani R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R19 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R19 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R19 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Vasco da Gama en Simon van der Stel-straat, Struisbaai, Kaap Agulhas, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA567f15b7ac288e2380ea4e5a48b4dff1f742b21669aec1e434a1ba6145c3e84d52cddc7e743c69fcf55e8ea86c6d693f4ff5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R19 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 c/o Vasco da Gama and Simon van der Stel Street Struisbaai 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-14:00 10:00 -34.810843608007 20.055520534515
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem