+27
Wildsplaas in Delareyville

MooiplaatsTrust Self Catering Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0
Jarries V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Lekker plaas kuier met goeie plaasmense! Ons was aangenaam verras met die voorkoms en uitleg van die woning. Dit is 'n baie groot plaashuis op 'n wildsplaas waar ons gereeld deur wild besoek is wat net vinnig wou kom groet! Die huis is baie gerieflik met verskeie kamers, badkamers en kombuis, en buite is 'n lekker lapa waar ons onder die bome kon braai. Elmari het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel en ons sommer gehelp om mense te vind wat ons met genealogiese navorsing wou help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 9 600
per nag (plek vir 16)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 600
per nag (plek vir 16)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 9 600
per nag (plek vir 16)
Bespreek

N14, 27.5 km from Delareyville, 2770, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8fc09f9e54049d596545d133880a911bfeb9cb31d31a9be6b6a1b3e042c4ae0e7c282ad3828700c3afede41e401e5fa386d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 600 per nag, vir 16 mense 1 5 1 5 N14 27.5 km from Delareyville 2770 Noordwes 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -26.826493071152 25.286096334457
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang