Mooirivier Farmstay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mooirivier Farmstay is op 'n plaas 10 km vanaf Barberton geleë.

Verblyf word in 4 selfsorg-chalets aangebied. Al die chalets het 'n kombuisie, privaat badkamergeriewe en TV's met sekere DStv-kanale. Elke chalet het sy eie stoep met braaigeriewe en 'n lieflike uitsig oor die dam en op die Barbertonberge.

Doendinge op die plaas sluit swem, fietsry, visvang, Ziplining, stap en voëlkyk in.

Besienswaardighede sluit die Barberton Natuurreservaat (13 km), Krugerwildtuin (85 km), Jane Goodall Institute Chimpanzee Eden (30 km), Ngwenya Glas (±140 km – paspoort word benodig), Swaziland (135 km), Bourke's Luck Potholes (165 km), God's Window (140 km), Sudwala Grotte (88 km), Mac Mac-waterval (110 km), Laeveld Nasionale Botaniese Tuine (40 km), Elephant Whispers, (105 km, naby Hazyview), Pelgrimsrus (150 km), en Kaapschehoop (45 km) in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mooirivier Farmstay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R470 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za