LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11
Selfsorg in Victory Park

Moonflower Cottages - Studio Cottage 5

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 12 Yaron Avenue, Victory Park, Johannesburg, 2195, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Moonflower Cottages - Studio Cottage 5 is in die hartjie van die noordelike voorstede van Johannesburg geleë, wat dit 'n ideale keuse maak vir paartjies, sakereisigers en solo-ontdekkingsreisigers wat sentraal geleë verblyf soek.

Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort.

Ander geriewe sluit 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke gemeubileer is en 'n slim-TV met Netflix.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, lughawe-transfers volgens reëling, wasgoeddiens en masseer- en skoonheidsterapie in.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jamie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 31

Op LekkeSlaap 16 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • 12 Yaron Avenue, Victory Park, Johannesburg, 2195, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12 Yaron Avenue, Victory Park, Johannesburg, 2195, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d826be5169ec813660dd6c6b009d7292b92d983a79aa1437685ce59f02770517a311d4a88831f73236e29c113c6e13f96f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 12 Yaron Avenue Victory Park 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1363533 28.0097625